8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 318 7th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
A Whale of a Time - Hermanus is 'n selfsorghuis in Voëlklip, Hermanus. Dié huis is lekker naby Grottostrand en 2,1 km van Voëlklipstrand af.
Dié huis het 4 uniek versierde slaapkamers. Die Rock Pool-kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n privaat badkamer wat na die tuin lei. Die Lighthouse-kamer het ook 'n koninggrootte-bed en 'n privaat badkamer aan die agterkant van die huis. Die Harbour-kamer en Abalone-kamer het 'n koningingrootte-beddens en deel 'n badkamer in die middel van die huis.
Die leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n dubbeldeuryskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, ingeboude kaste, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea langs die kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 12 gaste. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel, en die huis het 'n onderdakbraai-area met 'n ingeboude braai en 'n etenstafel.
Hermanus spog met pragtige natuurskoon, matige klimaat, legio buitelugdoendinge, 'n ryk floraryk, en 'n ligging lekker naby Kaapstad wat dit die ideale beginpunt maak vir besoekers wat die Overberg wil verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 318 7th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink A Whale of a Time - Hermanus het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
318 7th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang