Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16103 reviews.
Yzerfontein, Escape From Cape Town
NetReg"Yzerfontein is ons stukkie paradys en ons sal weer en weer op Yzerfontein kuier."
McGregor, Escape From Cape Town
Bokmakierie Cottage"Aandetes op 'n Saterdagaand is bietjie beperk."
Elands Bay, Escape From Cape Town
Elandsbaai Trust"Elandsbaai is 'n baie klein dorpie met slegs klein winkeltjies en alle kos moet verkieslik saamgebring word. Dit is ideaal vir mense wat stilte wil opsoek en lekker rus."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Wild Olive Self-Catering Cottage"Baie mooi dorpie om in af te tree."
Heidelberg, Escape From Cape Town
Skeiding Guest Farm"Very little to do and see for the adventurous and physically active."
Villiersdorp, Escape From Cape Town
Underhill Farm"Villiersdorp is verwaarloos in teenstelling met jare terug."
Paternoster, Escape From Cape Town
Roseveldt"Ons was deurentyd gepla deur mense wat (onwettige?) kreef aan ons probeer verkoop het. Dit sal maak dat ons twee keer sal dink voor ons weer Paternoster besoek. Die handelaars in Paternoster is vriendelik en behulpsaam."
Paternoster, Escape From Cape Town
Seeperdjie"Kos vir die siel, die wegkom van die gejaag in Gauteng was helend vir liggaam en siel, baie lekker tyd gehad saam met ons kinders en hulle gades. Verskeidenheid puik restaurante wat almal se smaak sal pas. Strande is skoon en veilig, ons het op geen stadium onveilig gevoel nie, as eiendom meer beskostigbaar was sou ons dit vir aftrede oorweeg het, ongelukkig buite ons bereik."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster's De Oude Muragie"Heerlik rustig en 'n baie mooi omgewing om te besoek."
Montagu, Escape From Cape Town
Olive Stone Farm - Olive Cottage"Meeste eetplekke was gesluit op Sondagaand."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Lilybet"Die museum is vol meer ryk geskiedenis verrassings as wat ons verwag het."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Holte vir die Voet Akkommodasie"Fantastiese seedorpie, mense baie vriendelik en beskaafd."
Agulhas, Escape From Cape Town
Huisie by die See"An ice cream shop or truck by the beach would be nice and a decent seafood restaurant."
Grabouw, Escape From Cape Town
Elgin Vintners Country House"Dit is meer as die moeite werd om veral die Saterdagmark te besoek. Grabouw is naby genoeg aan Villiersdorp, Caledon, elk met mooi natuurskoon. Natuurlik, wynproeplekke wat net lekker is."
Langebaan, Escape From Cape Town
Glenfinnan Guest House"Langebaan is a safe and peaceful haven for tourists. That entire West Coast area is my favourite spot and Langebaan is a perfect location."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Casey's Landing"Nie baie kindervriendelike restaurante en aktiwiteite beskikbaar nie."
Wellington, Escape From Cape Town
Grande Arvore Apartments"Convenient shopping mall. Traditional Boere Musiek Fees attract people from all over."
Arniston, Escape From Cape Town
Arniston Spa Hotel"Arniston is beslis 'n dorpie om te besoek en te oornag."