Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16426 reviews.
Franschhoek, Escape From Cape Town
Little Willow Brooke"Very quaint little town with a lot of history."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Cyara"Die pikkewyne was die hoogtepunt van ons besoek aan Bettysbaai."
Paternoster, Escape From Cape Town
Gonana Collection"Die kreefverkopers langs die strate laat mens nogals onveilig voel."
Robertson, Escape From Cape Town
The Riverdell On Breede"Buiten vir 'n uitstekende en uitdagende gholfbaan vir spelers is daar baie om te doen in die omgewing, veral die besoeke aan welbekende wynplase en 'n nuwe restaurant wat ons besoek het en heerlike "fine dining" disse geniet het, naamlik Ragazzi by Beuld."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Footprints in Kleinmond"Great place to go to get away from the city."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Die Kasteel"Dit is 'n lekker bestemming met interessante dinge om te sien. Dit is die moeite werd om een dag te spandeer en die plek te beleef en verken."
Langebaan, Escape From Cape Town
Raaswater"Langebaan is a beautiful town with access to many enjoyable activities such as the local nature reserve and amazing local restaurants such as "Die Strandloper". It is close to many other small towns which also deserve a visit. (Cup of Cake in Saldhana is a must-stop)."
Paternoster, Escape From Cape Town
Strandlopertjie"Paternoster is a pretty location but not as friendly as it used to be. Harassed by street people selling illegal crayfish."
"Paarl is my tuisdorp, lieflike dorp en wil weer terug. Baie te doen, skoon en redelik veilig."
Villiersdorp, Escape From Cape Town
Dennehof Farm Guesthouse"Pragtige dorpie met vriendelikste mense. Kelkiewyn is 'n moet as jy die dorp besoek."
"A true community, a little town. You arrive as a visitor but you leave as a friend."
Bonnievale, Escape From Cape Town
A Place in Thyme B&B"Pragtige omgewing, maar dorp se besighede kan gerus hulle geboue opknap om minder verwaarloos te lyk."
Stanford, Escape From Cape Town
Reed Cottage at Stanford"Baie lekker eetplekke. Dit is egter feit dat nie alle plekke altyd oop is nie. Dit wil vir my voorkom of naweke meer besig sal wees. Definitief die kuier werd. Hemel-en-Aarde-vallei met sy wynplase en Hermanus met al sy aantrekkings is ook net om die draai. Dink Stanford is 'n goeie basis om die area vanaf te verken."
Barrydale, Escape From Cape Town
The Karoo Moon Motel"'n Goeie oornagopsie op pad na die Karoo Nasionale Park."