Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
Kleinmond, Escape From Cape Town
Klein Uitkyk"Kleinmond het net genoeg uitgebrei om te voorsien in al jou behoeftes maar het nog steeds daardie tipiese seedorp-atmosfeer."
Witsand, Escape From Cape Town
Kuiergat"Witsand is 'n baie besondere klein dorpie en ons was aangenaam verras."
Greyton, Escape From Cape Town
Oewerzicht Farm Cottages and Campsite"Pragtige en unieke dorpie! Verkeidenheid van aktiwiteite in die omliggende area vir diegene wat hou van die buitelug."
Grabouw, Escape From Cape Town
Houw Hoek Hotel"Elgin market is must. On a Saturday there is the steam train to look at. A round trip down the Highlands pass is great with a stop at the look out point then having a milk shake at the Bot River Hotel. Of course one can have something a bit stronger. The Highlands road is a good gravel road, but going down might be a bit nerve racking for a short distance."
Velddrif, Escape From Cape Town
47onWaterkant"Velddrif is 'n lekker rustige weskus-dorpie as mens wil wegkom van die besige lewe."
Robertson, Escape From Cape Town
Engela's Overnight Accommodation"Ons was beïndruk maar was te kort daar om Robertson volwaardig te gradeer."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Raaswater"'n Plek wat jy graag weer en weer wil besoek, 'n vriendelike dorp, netjies, skoon winkels. Veilige staproetes."
Velddrif, Escape From Cape Town
River & Sea"If you're looking for action then I don't think so, but if you want, as we did, a restful, safe destination with good food then this fits the bill."
Swellendam, Escape From Cape Town
Hermitage Huisies"Swellendam is 'n lieflike skoon dorpie met ongelooflike gasvryheid. Vir seker die moeite werd om te besoek."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Stonehouse on Main"'n Vvakansie maar ook 'n gemeenskap bymekaarkom plek. Werklik 'n bymekaarkom plek by die hawe met sy vissersbootjies."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Sunset Bliss"Die hele strook van De Kelders, Gansbaai, tot met Fransbaai is 'n baie spesiale plek."
Hermanus, Escape From Cape Town
Sandbaai Woonstel"Heelwat bosslapers en informele nedersettings wat winkelsentrums en woonbuurte omring. Veiligheid word 'n risiko. Tydens ons verblyf was daar geweerskote in die omgewing (4:00) en sekuriteitsvoertuie wat in Sandbaai (Piet Retiefsingel) patroleer. Verder 'n heerlike vakansie bestemming."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Maki-Saki Boutique Selfsorg"Lieflike kusdorp met vriendelike inwoners."
Paternoster, Escape From Cape Town
Aloha 2"Indien jy van 'n rustige vakansie hou (buite seisoen) is dit beslis die dorp om te wees. Daar is baie te sien aangesien dit so sentraal geleë is."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Mountain View Cottage"Nice place if you are interested in wine."
Hermanus, Escape From Cape Town
Sandbaai Woonstel"Hermanus is asemrowend mooi, jy kan alles doen op jou tyd, geen haas, die winkesentrum is groot en baie spasie om rond te beweeg. Mooi bly mooi."
Arniston, Escape From Cape Town
Etna's Flat"The upmarket inhabitants are definitely not a friendly bunch and make you know that you're an outsider irrespective of you coming and spending money to rent their properties. But I still love Arniston."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Zeehuijs"Hoewel die wind ons strandkuier maar soms geboikot het, was daar genoeg ander lekker dinge om te doen, soos stap langs die pragtige lang strand, kuier om die swembad en sommer net lekker ontspan."
Paternoster, Escape From Cape Town
Dreamcatcher Mint"This is a great place to go to for any holiday. Just love the restaurant and the area."
"Ek is eintlik van die Weskus of platteland waar ons gewoond is aan minder verkeer en mense-opeenhoping. Die vrugte en groen landskap is rêrig 'n plus vir die omgewing."