Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16056 resensies.
"Gaan beslis weer kom kuier. Ken nou die rivier beter. Bring net asb. jou eie proviant en aankope, aangesien die pryse maar hoog is."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Kingfisher Heads 17"Was lank my naaste dorp van die plaas af so ek hou van die plek."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandy Footprints"'n Pragtige en rustige dorpie. Daar word ongelooflik baie nuwe huise gebou wat wys dit is 'n gewilde dorpie om te bly. Ons oorweeg dit om hier af te tree."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
SeaKaya"Oulike dorpie! Fantastiese sakesentrum met alles onder een dak!"
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Wildebraam Berry Estate"Don't arrive too late as only cafes open after 7, otherwise great."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Amazing Seaview"Pragtige Weskus-dorpie, skaars 45 minute weg vanuit Kaapstad."
"Ons kan sien hoekom hulle Dorp van die Jaar 2021 gewen het. Ongelooflike ou argitektuur, winkeltjies, restaurante en kulturele bedrywighede. Wonderlike bestemming vir 'n wegbreek naweek uit die stad!"
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Whispering Palms Holiday Home"St. Helena is baie vinnig om 'n groot toerisme-aantreklikheid te word en as sy eers in jou hart kruip loop haar wortels diep."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Clanwilliam se strate is in 'n haglike toestand."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster's De Oude Muragie"Enigste drawback as ons iets moet kies is dat die winkeltjie nie veel groente aanhou nie. Maar dis minor (soos die Engelsman sê)."
"Grabouw het definitief die potensiaal om 'n uitstekende toeristebestemming te word. Ek dink net hulle moet werk aan hulle gasvryheid."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Arniston Cottage"Arniston is beautiful. Thoroughly enjoyed our lunch at Mien's Tea Garden."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus Beach Club 290 - LIL Mav"Hermanus het baie om te bied. Baie besienswaardighede. Eetplekke uitstekend. Baie omliggende dorpies om te besoek. Baie mooi natuurskoon op pad soontoe. "
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Agulhas Country Lodge"Ek kan dink mense hou heerlik vakansie daar enigetyd van die jaar."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Villa Insolventa"Enigste negatiewe kommentaar is die swak selfoonopvangs. Moes elke dag twee keer ry om boodskappe te kon stuur en ontvang."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Mythos"Die mooiste Weskus-dorpie. Lang, wit strande, netjies, en die vriendelikste inwoners."