Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
West Coast Beach Villa"Regtig nie veel om te doen of the sien in St. Helenabaai self nie, maar is naby ander plekke minder as 2 ure van Kaapstad. Aan die ander kant, jy gaan om te rus. As jy wil besig wees, kies liewers 'n ander plek."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Surfers Heaven"During our stay it was very quiet with almost no people around."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
SEAesta Beach House"Een van die off the beaten track juwele - gaan maak 'n draai en geniet die pragtige natuurskoon en mense."
"Baie histories en atmosferies. Mooi argitektuur. Die museumkompleks is fantasties."
Porterville, Ontsnap Uit Kaapstad
Groenvlei Cottage"Koppiekoffie Restaurant het die heerlikste pulled-pork pizza! Vriendelike diens teen goeie, bekostigbare pryse. Stil en rustige dorpie met genoeg restaurante om van te kies."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Sep se Plek"Franschhoek is enig in sy soort. Beste in sy klas, dis altyd 'n voorreg om daarheen te gaan."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Obiekwa Country House"Beautiful town with stunning scenery. The only drawback was that many of the restaurants and bars weren't open at night. However, we were there from Sunday to Wednesday so this should be expected in a small town."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
StruisVogel"Struisbaai is 'n juweeldorp, nog baie platteland, maar nie te klein nie, 'n heerlike vakansiebestemming."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach House Britannia Bay"St Helenabaai is darem 'n entjie weg van Brittaniabaai. Ons het dit so verkies."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Rietdakkie"McGregor is 'n lieflike dorpie met baie gawe mense. Ons het baie tuis gevoel, en dit was so lekker om in die strate op en af te stap met vriendelike gesigte wat oral groet."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Arumvale Country Retreat"Swellendam is 'n pragtige ou dorpie en 'n gunsteling oorslaapplekkie."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
The Cottage at Wild Almond"Lovely sleepy town - great place to unwind."
"Heerlike dorp met baie in die omgewing om te desoek. Darling Brew en Ormonde is gunstelinge, asook Darling Sweet."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus Beach Club 277"Mees fantastieste plek, want ek sal daarvan hou om Hermanus 'n permanente blyplek te maak. Dit het alles wat nodig is."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Albatross Country House and Golf Retreat"Ons eerste besoek aan Robertson area, en ons was aangenaam verras. Gaan definitief weer."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Marine View"My siel is in Hermanus al is my lyf elders. Ek en my dogter gaan jaarliks Hermanus toe vir 'n ma en dogter-wegbreek en enige geleentheid wat ek kry met my man, vriende of familie. Hermanus bied vir beide see- en bergliefhebbers ontspanning. Dit het die mees, asemrowende kuslyn, van rotsagtig en stormsee tot rustige platstrand vir swem, genoeg restaurante, lekker snuffel-winkeltjies, gallerye vir kuns liefhebbers en 'n verrassende natuurskoon by elke baai. Mal oor Hermanus"
Porterville, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Koejawelhuisie"Ons wou graag by die Lighuis 'n draai maak vir hul berugte roosterbrood, maar beurtkrag was daagliks teen ons. Om net deur die venster te loer was die kuns pragtig."