+56
Selfsorg in Citrusdal

Cederkloof Botanical Retreat

  • Slaapplek vir 41 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Regional Road R303, Koornlandskloof Farm, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Cederkloof Botanical Retreat vorm deel van 'n werkende plaas 8 km vanaf Citrusdal. Dis op 'n stil, rustige plek in 'n pragtige vallei langs 'n wildernisarea geleë. Dié wegbreekplek is in 'n breë vallei tussen die berge en bied 'n uitstekende geleentheid om dié berge te verken op 'n 4 km lange voetslaanroete met eienaardige rotsformasies wat met mos bedek is en meer as 850 fynbosspesies wat honderde voëlspesies lok.

Die verblyf bestaan uit 11 goed toegeruste selfsorgkothuise wat in 'n kloof vol fynbos geleë is. Daar is 6 enkeleenhede met slaapplek vir 2, 4 dubbeleenhede met slaapplek vir 4 en nog 'n eenheid met slaapplek vir 8. Die luukse beddens is almal koninggrootte en het gehaltelinne. Die beddens kan in enkelbeddens omskep word op versoek. Al die kamers het en suite-badkamers met 'n bad of 'n stort.

Elke eenheid het dubbeldeure wat na die terras lei wat ideaal is vir skemerkelkies drink, 'n braaivuurtjie aansteek, of sterrekyk terwyl gaste in die privaat jacuzzi sit.

Die privaat jacuzzi's word met natuurlike bronwater gevul. Soggens kan gaste ontbyt in die buitelug geniet en die volop voëllewe en ander besoekers tussen die inheemse fynbos soos suikerbekkies, skoenlappers en naaldekokers bewonder.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 242 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Austin P
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing, we will be back. Our stay was absolutely incredible. Cozy, well-loved but used cabin on the beautiful working citrus farm was ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Miguel P
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning retreat with beautiful views. We had a wonderful, relaxing weekend getaway. The location and the surrounding views are absolut...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Michiel H
Saam met vriende
5.0
Rustig, ontspannend, stil (geen musiek!). Die verblyf was heerlik; rustig, in 'n pragtige fynbosomgewing. Die blyplek was heerlik en volledig ingerig,...
Sien meer
Apr 2026
Zara B
Saam met lewensmaat
5.0
Escape city life and relax in Mother Nature. A lovely little cottage that feels secluded and in nature on a farm. We were looking for a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Sonja P
Saam met lewensmaat
5.0
Modern, skoon en privaat eenheid. Baie netjies, modern en skoon, gerieflik, alles is daar wat jy nodig het, ek sal definitief weer daar oornag.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 242

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Regional Road R303, Koornlandskloof Farm, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cederkloof Botanical Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Regional Road R303, Koornlandskloof Farm, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 41 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95b2b967fae3f4531437a74a0a7d230f5ee5890611c1c437552650262ee7d6d0d80c581241ee3d9dbd9bd72625dd9953ebc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense 242 5 1 5 Regional Road R303 Koornlandskloof Farm 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.675757721069 19.01089274107
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang