Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
St Helena Bay, Escape From Cape Town
St Helena Bay Hotel"Almal was so vriendelik en die klein eetplekkies is uniek. Baie om te sien en te beleef."
Witsand, Escape From Cape Town
Barnacles"Sal enige tyd die plekkie weer besoek, die mense is baie behulpsaam en gaaf."
Gansbaai, Escape From Cape Town
180 Degrees Ocean Experience"Heerlike vakansieplek. Lekkerste vakansie-atmosfeer. Besoek die area gerus."
Paternoster, Escape From Cape Town
Milky Way"We hadn't visited Paternoster for almost 5 years now, and still the same vibe - loved it!"
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hangnes @ Boskloof Swemgat"We were charged the exorbitant fee of R85 per glass of white wine and the service was slow. Our guest's food was cold."
Robertson, Escape From Cape Town
Paul Kruger 63"Great wine farms in the area all close to Robertson."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Holiday on Harrier"Ons het klaar 'n erf daar gekoop en gaan eersdaags daar bou. Beplan om dit ons aftreeplek te maak."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Zeezicht Oceanfront"Mooie dorpie, goed geleë i.t.v omliggende dorpe en ook die see. Oulike restaurante en vriendelike, behulpsame mense in die winkels. Baie te doen en te sien en 'n goeie familievakansiebestemming."
Montagu, Escape From Cape Town
Montague 4 Seasons"Pragtig! Wonderskone, mooie dorpie met lieflikste ou geboue! Mense baie vriendelik en behulpsaam in winkels. Restaurante was oop en kos wat bedien is, fantasties - kan veral "Die Boord" aanbeveel. Omring deur mooie berge en historiese geboue is in brosjure beskryf sodat besoekers dit rustig kan verken."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
83 Dassen Island"Yzerfontein is 'n pragtige klein Weskus dorpie, ek hoop dat daar in die toekoms meer verskeidenheid van winkels en eetplekkies sal kom."
Pearly Beach, Escape From Cape Town
Linga Longa"Ons kom hou al 9 jaar vakansie in Pearly Beach en besoek ook 2 of 3 keer gedurende die jaar. Ons is mal oor die plek. Whale Coast Brewery, die restaurant het die lekkerste atmosfeer, kos en eie bier, 'n moet om te gaan besoek. Skoon en netjiese strande, mooiste natuurskoon, strandwinkel met al die nodigste behoeftes. Naby Gansbaai as jy na 'n groot winkel toe wil gaan."
Worcester, Escape From Cape Town
Eagle's Crest"Sal my vriende of familie aanbeveel om daar te gaan bly."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Place"Plattelandse gasvryheid. Pragtige vissermanstylhuise Mooiste strand."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Accommodation @ Sea Trader"Wonderlike, ongerepte wegbreekplekkie. "