Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16056 resensies.
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Yellowstone Cottages"Klein, platteland en 'n stukkie goud naby die stad."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
South of Africa Self-Catering Accommodation"Obviously it's always nicer at the seaside in good weather, but if one enjoys walking, cycling, swimming, fishing then you'll keep yourself occupied. Some nice restaurants with reasonably priced menus, and we found all the small shop-owners very friendly."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
17 on 6"Ek is gaande oor Arniston. Dit sal my go-to vakansieplek wees bo al die plekke waar ek al voorheen was."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Bergview Guesthouse Swellendam"Swellendam is 'n lieflike klein dorpie en beslis die moeite werd om te besoek!"
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Die omgewing is baie mooi. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Chocolate Seahorse"Dit is 'n pragtige klein dorpie, die mense is ongelooflik vriendelik. Daar is genoeg restaurante om in almal se guns te val. 'n Definitiewe moet om 'n vakansie in Paternoster op jou bucket-lys te sit."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Whalecome Guest Suite"Rustige en mooi deel van ons land. Berg aan die een kant, see aan die ander. Kan dit voorstel indien mens bietjie wil ontspan en die natuur ook geniet."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Honeyrock Cottages"Beautiful and very friendly - would definitely go there again."
Villiersdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
De Villiers Country Lodge"Goed versorgde huise en tuine. Lieflike omgewing vir funksies."
"Winkelgeriewe is baie beperk, en toemaaktye is baie vroeg, maar verder is Witsand uitstekend vir toeriste. "
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
The Olive and Vine Farm Cottage"Daar is 'n paar oulike plekke om te besoek wat ook baie bekostigbaar is, maar daar is ook 'n paar plekke wat duidelik meer gemik is om die buitelandse toeriste. Franschhoek is pragtig verby en beslis 'n juweel in die Wes-Kaap."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Hartsplek"Sal graag meer kompetisie wil sien in besighede. SPAR en OK te klein vir te veel mense."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
KwaThula"Needs a bit of a night life. Everything was closed by 8 at night."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Lekkerus"Kleinmond makeer meer winkels. Klere winkels bv. Mr Price, sowel as koswinkels soos Shoprite/Checkers. Maar anders as dit, is dit 'n baie lekker plekkie."
Grottobaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Gables"Heerlik rustig. Net wat mens nodig het as jy van die gewoel van die stad wil wegbreek."
"Pragtige, historiese dorpie met baie om jou besig te hou, maar sou jy kies om te sit en dink en stil te wees is dit een van die mooiste plekke in ons land om dit te doen."
"Magnificent scenery, beautiful venues in the area, quaint town and shops. On the negative side: Social development is obviously an issue, alcohol abuse by local communities on weekend evenings detracts from the attractive facade."