Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16384 resensies.
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Accommodation @ Sea Trader"Baie baie mooi ongerepte kusdorpie met alles wat jy nodig het."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Baywatch Villa and Cottage"Baie oulike dorpie met 'n unieke karakter."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Baie dinge om te doen en te sien. Die dorp is ook mooi skoon."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Tolbos Backpackers"Worcester is 'n baie mooi plek. Die dorp is baie groot en mense is vriendelik daar."
Villiersdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Dennehof Farm Guesthouse"Mense in die area is vriendelik en altyd gereed om ’n mens te help."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
50 White"Lieflike, lekker plek met baie om te beleef! Volgende keer bring ek nog mense saam. Sulke lekkerte is te goed om nie te deel!"
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Kunje Guest Farm"Very limited supplies and restaurants. Come prepared with supplies."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Kiewiet"Baie veilig en sal enige tyd vakansie in Struisbaai wil hou."
"A must for anyone who appreciates old-country charm. The quality of restaurants were a particularly delightful surprise. Recommend going for the Rose Festival. Well worth it."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Windsor Hotel Hermanus"Ons is baie lief vir Hermanus en sal elke jaar dit besoek om walvisse te kyk."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
La Rochelle"The surrounding farms and nature are beautiful, but shops are closed on a Saturday at 13:00."
"Beautiful, rural town. Good breakaway for a quiet relaxing time away from the hustle and bustle of city life. "
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
La Mer"Quaint seaside village with stunning sea views, beaches and nature."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Kasteel"Altyd 'n fantastiese plek met amazing mense en klein winkeltjies."
"Dis pragtig verby. Mooiste mooi om elke hoek. Restaurante en natuurlewe vir elkeen se smaak. Naby oulike doendinge. Beslis op my gunstelinglys."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
60 on Flat"Hermanus is 'n pragtige plek en baie toeriste-vriendelik. Was so spesiaal om die walvisse te sien. "
"Skoon en netjies in hoofstraat, ander strate minder netjies. Daar is heelwat strate wat naamborde kortkom. Parkeerplek, veral in hoofstraat naby eetplekke 'n probleem."
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Elandsbay Seaview"Elandsbaai is 'n skoon, netjies dorp, en almal is baie vriendelik en behulpsaam."