Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
Witsand, Escape From Cape Town
Waterford Holiday Home"Sal definitief 'n week by my vakansie sit vir Witsand."
Witsand, Escape From Cape Town
The Beach Flat"Witsand is a gem with many facets. The brightest being the friendly, welcoming folk at 'Spasie' eatery. Their cuisine is utterly mouth-watering. Presentation enchanting. Their chef is top-drawer. I wanted to take home a chocolate brownie for later, I had to eat it there and then! We ordered croissants for collection 9 a.m next day. It was great seeing so many others fetching their orders with huge grins."
Paternoster, Escape From Cape Town
Phoenix 2"Pragtige dorp waar ek vrou alleen veilig, vroegoggend, met ons hond op die strand kon gaan stap."
Witsand, Escape From Cape Town
Suzys Accommodation"Fantasties, mooi en stil plekkie om lekker te gaan rus."
McGregor, Escape From Cape Town
Yellowstone Cottages"Klein, platteland en 'n stukkie goud naby die stad."
Struisbaai, Escape From Cape Town
South of Africa Self-Catering Accommodation"Obviously it's always nicer at the seaside in good weather, but if one enjoys walking, cycling, swimming, fishing then you'll keep yourself occupied. Some nice restaurants with reasonably priced menus, and we found all the small shop-owners very friendly."
Arniston, Escape From Cape Town
17 on 6"Ek is gaande oor Arniston. Dit sal my go-to vakansieplek wees bo al die plekke waar ek al voorheen was."
Swellendam, Escape From Cape Town
Bergview Guesthouse Swellendam"Swellendam is 'n lieflike klein dorpie en beslis die moeite werd om te besoek!"
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Die omgewing is baie mooi. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Chocolate Seahorse"Dit is 'n pragtige klein dorpie, die mense is ongelooflik vriendelik. Daar is genoeg restaurante om in almal se guns te val. 'n Definitiewe moet om 'n vakansie in Paternoster op jou bucket-lys te sit."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Whalecome Guest Suite"Rustige en mooi deel van ons land. Berg aan die een kant, see aan die ander. Kan dit voorstel indien mens bietjie wil ontspan en die natuur ook geniet."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Honeyrock Cottages"Beautiful and very friendly - would definitely go there again."
Villiersdorp, Escape From Cape Town
De Villiers Country Lodge"Goed versorgde huise en tuine. Lieflike omgewing vir funksies."
Witsand, Escape From Cape Town
Goedehoop"Winkelgeriewe is baie beperk, en toemaaktye is baie vroeg, maar verder is Witsand uitstekend vir toeriste. "
Franschhoek, Escape From Cape Town
The Olive and Vine Farm Cottage"Daar is 'n paar oulike plekke om te besoek wat ook baie bekostigbaar is, maar daar is ook 'n paar plekke wat duidelik meer gemik is om die buitelandse toeriste. Franschhoek is pragtig verby en beslis 'n juweel in die Wes-Kaap."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Hartsplek"Sal graag meer kompetisie wil sien in besighede. SPAR en OK te klein vir te veel mense."
Paternoster, Escape From Cape Town
KwaThula"Needs a bit of a night life. Everything was closed by 8 at night."