Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16056 reviews.
Pringle Bay, Escape From Cape Town
Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing"Baie verskillende plekke om te kies van as jy wil uiteet."
Hermanus, Escape From Cape Town
176 Hermanus Beach Club"Hermanus is 'n baie mooi, rustige plek, en almal was vriendelik. Ek sal hermanus aanbeveel vir almal wat wil wegbreek van die bedrywige stadslewe."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Disaweg Strandhuis"Needs a bit more extra murals for teenagers."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Soutbos & Janfrederik Selfsorg"Ons kuier graag op Struisbaai en gaan gereeld terug."
Stanford, Escape From Cape Town
Overberg Gems - The Little Farmhouse"Stanford is most suitable for recharging and relaxing. Enough to do for a couple of days from the city."
Stanford, Escape From Cape Town
Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie"Stanford is a quaint little town but I wouldn’t stay more than a long weekend as it’s very small with not that much to do."
Velddrif, Escape From Cape Town
Russell's on the Port"Langs die Bergrivier is daar plaas opstalle van 1715, 1744 ens - hoekom word dit nie soos in Stellenbosch meer bekend gestel en met toeriste gevul nie? Die geskiedenis is daar, die geboue is daar, die omgewing het alles, hulle kort bekendstelling, bietjie blootstelling, en meer toeriste sal kom!"
McGregor, Escape From Cape Town
Lady Grey Walk Cottage"Baie mooi plek - mooi tussen berge. Weer lyk asof dit lekker kan wees."
Moorreesburg, Escape From Cape Town
Cottage 1 - "Ertjiebos Cottage""Die omgewing se baie ou plaasopstalle is iets wat geadverteer moet word, en onder die aandag van die publiek moet kom. Daar is plaasopstalle van 1714, 1744 en jonger. Totaal onverwags! Pragtige plekke langs die Bergrivier."
Elands Bay, Escape From Cape Town
Vensterklip"Very small village, more for surfing. If Verlorenvlei was more easily accessible to visitors it would be an extra bonus."
Caledon, Escape From Cape Town
Kelkiewyn Guesthouse"Would only go if we were going for a wedding and then I will definitely book earlier so I can be a little more selective with my accommodation."
Paternoster, Escape From Cape Town
Baywatch Villa and Cottage"Pragtige vissersdorpie - die winkels (behalwe die Algemene Handelaar) is buitensporig duur. Dis jammer."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Grande Plaisir Apartment & Villa"Wat 'n uitsonderlike plek! Daar is soveel om te doen, dat twee dae nie genoeg was nie. Ons sal definitief gou weer moet teruggaan."
Paternoster, Escape From Cape Town
The Loft"Paternoster is seker een van die mooiste en karaktervolle plekkies in die land. 'n Absolute moet besoek aan die Weskus."
Robertson, Escape From Cape Town
50 White"Pragtige en rustige dorpie. Lekker wyn geproe. Parkrun bygewoon."
Worcester, Escape From Cape Town
Eleazer @ Lyons Street"Is 'n pragtige dorpie van wat ons kon sien, omdat ons eers laat die middag daar gekom het en vroeg vertrek het. Ons sou egter graag meer van die dorpie wou sien."