Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16603 reviews.
Worcester, Escape From Cape Town
At Leisure"Dit is ongelooflike mooi wêreld. Ons is baie lief vir Worcester. Naby aan baie ander plekke en besienswaardighede. Bied groot verskeidenheid verblyf en aktiwiteite."
Vredenburg, Escape From Cape Town
Villa Laluna Nera"Dis 'n baie mooi plek. Rustig en baie besienswaardighede. Sal weer vir seker kom. Ek sal dit vir seker aanbeveel vir enige een. Die ondervinding was asemrowend. "
Wellington, Escape From Cape Town
La Rochelle"Daar was beurtkrag wat die aankope van aandete bemoeilik het."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Accommodation @ Sea Trader"Baie baie mooi ongerepte kusdorpie met alles wat jy nodig het."
Paternoster, Escape From Cape Town
Baywatch Villa and Cottage"Baie oulike dorpie met 'n unieke karakter."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Baie dinge om te doen en te sien. Die dorp is ook mooi skoon."
Worcester, Escape From Cape Town
Tolbos Backpackers"Worcester is 'n baie mooi plek. Die dorp is baie groot en mense is vriendelik daar."
Villiersdorp, Escape From Cape Town
Dennehof Farm Guesthouse"Mense in die area is vriendelik en altyd gereed om ’n mens te help."
Robertson, Escape From Cape Town
50 White"Lieflike, lekker plek met baie om te beleef! Volgende keer bring ek nog mense saam. Sulke lekkerte is te goed om nie te deel!"
Witsand, Escape From Cape Town
Breede View Holiday Home"Baie oulike dorpie met vriendelike, behulpsame mense."
Paternoster, Escape From Cape Town
D.V. Engelhijs"Lieflik! Ons het die dorpie plat gestap. Daar is oulike winkels om geskenkies en aandenkings te koop. Ook 'n winkel waar jy al die kruideniersware kan koop wat jou hart begeer."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Kunje Guest Farm"Very limited supplies and restaurants. Come prepared with supplies."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Kiewiet"Baie veilig en sal enige tyd vakansie in Struisbaai wil hou."
Greyton, Escape From Cape Town
Mount Grace Country House"A must for anyone who appreciates old-country charm. The quality of restaurants were a particularly delightful surprise. Recommend going for the Rose Festival. Well worth it."
Hermanus, Escape From Cape Town
Windsor Hotel Hermanus"Ons is baie lief vir Hermanus en sal elke jaar dit besoek om walvisse te kyk."
Wellington, Escape From Cape Town
La Rochelle"The surrounding farms and nature are beautiful, but shops are closed on a Saturday at 13:00."
Greyton, Escape From Cape Town
Greyton Lodge"Beautiful, rural town. Good breakaway for a quiet relaxing time away from the hustle and bustle of city life. "
Kleinmond, Escape From Cape Town
La Mer"Quaint seaside village with stunning sea views, beaches and nature."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Die Kasteel"Altyd 'n fantastiese plek met amazing mense en klein winkeltjies."
Montagu, Escape From Cape Town
Krom Cottage and Westway Corner"Dis pragtig verby. Mooiste mooi om elke hoek. Restaurante en natuurlewe vir elkeen se smaak. Naby oulike doendinge. Beslis op my gunstelinglys."