Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16603 resensies.
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Bliss"Gaansbaai is on our top list for retirement in the future."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Annie's"Was al 'n paar keer op Struisbaai. Moet sê die weer verander gou en nie noodwendig altyd vir die beste nie."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
A103 Whale Cove"Dit is ’n heerlike vakansiedorp. Vriendelike diens en baie lekker eetplekke. Net jammer van die beurtkrag."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Rondawel by die See"Nostalgies, veilig en goeie instandhouding van die dorpstruktuur!"
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Middeldam Farm House"If you want a drink at a pub, you can find one next to Caltex garage in Town."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
The Cottage at Wild Almond"Rustige, netjiese dorpie en die besoek aan die wynplaas-en-eetplek, Lord's, was beslis die moeite werd!"
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Lugkasteel"Met die 16 Myl strand kan almal, met hul hondekinders ook, lekker stap. Veilig, skoon. Goeie en lekker restaurante. Yzerfontein is 'n juweel-bestemming."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Blueview on Silversand"Beautiful, sleepy, quiet village. Not many ammeneites but Kleinmond is not far away."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Hexberg Cottage"Miskien dalk 'n groot spreilig op daai hoek waar al die baie moeë mense nie verder kan dink nie. Vir mense wat nie die area ken nie is dit bietjie tricky."
"Witsand is besonder mooi geleë. Ongelukkig het die wind redelik kwaai gewaai, wat 'n stap op die strand onmoontlik gemaak het. Die keuse van eetplekke het redelik beperk gelyk, selfs op 'n Saterdagaand."
Riebeek-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Brambleberry Farm"Just a great place to get away and not far from Cape Town. "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Pearl Haven"Dit het 'n lekker sentrum vir inkopies en ons het by baie lekker restaurante gaan eet, alhoewel die strand relatief vuil was. Daar het orals dooie krappe en stukke plastiek gele. Daar was selfs twee dooie baba robbe wat die strand uitgespoel het."
Villiersdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
De Villiers Country Lodge"From what we've seen a very nice little town. Wine farm at the end of the town was great, had drinks there before we went to a wedding."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Kleinmond Panorama Holidays"A must to visit Kleinmond when on holiday in the Western Cape."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Aloha 1"I would love to stay in Paternoster - just love the place."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Annie's"We love Struisbaai. Great place to just get away and relax. We recommend fishing the local spots if you are into fishing."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Lekkerus"Great town to relax in. Wonderful restaurants and the walkway along the sea is a great advantage."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Bleu Cobalt Cottage"Beautiful town. Incredibly clean and friendly, but bring your wallet."