Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15622 reviews.
Piketberg, Escape From Cape Town
@ 1926"Piketberg het nog niks verander nie. Ken dit al jare, kort goeie winkels, winkels nie almal geleë bymekaar nie."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Mountain View Cottage"A picturesque getaway that refreshes the soul with its quirky and high quality experiences, but not a place to visit on a tight budget!"
Swellendam, Escape From Cape Town
Skipskop Chalets"Mooiste, skoonste en vriendelikste dorp. Oorweeg dit om permanent daar te vestig."
Greyton, Escape From Cape Town
Oewerzicht Farm Cottages and Campsite"Pragtige dorpie, lieflike karakter en lekker eetplekkies!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Baywatch Villa and Cottage"Great theater experience at Koelkamers."
Greyton, Escape From Cape Town
Greyt House Self-catering"4 dae in Greyton was heel genoeglik en net wat die dokter voorgeskryf het: 'n Mooi dorp met 'n droom-omgewing, verfrissende stappaaie buite en om die dorp, vriendelike mense om die dowe besoekers in die winkels te akkommodeer, oulike verskeidenheid van klein besighede soos 'n sjokoladewinkel, wynproelokaal, tuisgemaakte biere en 'n kwekery en die bereidwilligheid van 2 besighede om buite die sluitingstye hul deure oop te maak."
Swellendam, Escape From Cape Town
Blue Mountain Farm Lodge"Die dorp was mooi skoon en rustig. Ek het al die winkels en geriewe geniet. Ek het al die winkels wat benodig het, gevind."
Langebaan, Escape From Cape Town
Steenbokkie"Langebaan is a very beautiful place, really a piece of gem."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Cederkloof Botanical Retreat"Sou net graag toegang wou verkry na die "Baths" net om te sien hoe dit daar lyk. Ons lief die omgewing en sal defnitief weer Citrusdal en Cederkloof 'n punt van verblyf maak."
Wellington, Escape From Cape Town
Val du Charron Wine & Leisure Estate"Pragtige dorpie met outydse sjarme."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Amazing Seaview"Pragtige uitsigte oor 'n rowwe see met 'n lekker wandelpad langs die see."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Blommenberg Gastehuis"Clanwilliam is 'n lieflike dorp met mooi karakter. Eerste kuier daar, dal beslis weer. "
Franschhoek, Escape From Cape Town
Mont d'Or Franschhoek"Lovely town with plenty to see and shop, along of course with the myriad wonderful vineyards."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Fijnbos Manor"For those looking to have a quiet short stay or a longer seaside holiday, surrounded by majestic mountains and the most pristine Fynbos biosphere in the world, Betty's Bay is the place to visit."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Kunje Guest Farm"Pasop vir verkeersbeamptes! Aangesien die padtekens so swak geverf is. Geen normale mens kan dit sien nie, net hulle, en dan wil hulle net kaartjies uitskryf!"
Citrusdal, Escape From Cape Town
Kunje Guest Farm"Pragtige natuurskoon en baie skoon plek. Pragtige op die berge."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Simply Yzer Self-catering Apartments"Keep up the good standards. "
Pringle Bay, Escape From Cape Town
Waterblom in Pringle"I hadn't stayed in Pringle Bay previously, it was a wonderful surprise. We enjoyed a very long hike one morning and felt perfectly safe being off the beaten track. We had dinner at two restaurants, the first one being really fantastic - Hook, Line & Sinker. Worth many more visits!"