Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16054 reviews.
Franschhoek, Escape From Cape Town
Holden Manz Country House"It was our first time visiting Franschhoek and we fell in love with the town. Beautiful views and wine farms. There is a lot to do and the wine tram is a must."
Hermanus, Escape From Cape Town
Nonsuch Cottage"Hermanus is 'n vakansiedorp van wêreldgehalte. Pragtige see-uitsigte, baie om te besigtig en geniet."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Ouma se C Huisie"Gansbaai is vir 'n vissersdorpie. Benodig net 'n goeie mediese afdeling, want Hermanus is ver om te ry vir 'n noodgeval."
Hermanus, Escape From Cape Town
Steenbok House Self Catering Apartment"Mal oor Hermanus! Dit was ons eerste keer daar, maar sal vir seker weer soontoe gaan."
Paternoster, Escape From Cape Town
Strandlopertjie"Pragtig uitgebrei met hoë gehalte verblyfplekke en restaurante."
Paternoster, Escape From Cape Town
The Loft on Malmok"Perfect for us, close to Cape Town yet a real break from the city!"
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Seascape"Vakansiedorpie, maar naby genoeg geleë aan winkels en ander aktiwiteite. Sal altyd Betty's onthou vir sy pragtige Silversand strand en die kostelike pikkewyne."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Alkantsee"Great holiday destination for relaxing, walks on the beach, fishing, restaurants and close proximity to Agulhas."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Ons C-huis"Enjoyed Gansbaai, lots to do in the area. A nice place to relax and unwind and the little town has everything you need. People are incredibly helpful, as we had car trouble and where helped and on the road within an hour."
Worcester, Escape From Cape Town
Eleazer @ Lyons Street"Found a great pizza called Beluchis who do gluten free pizzas with vegetarian options."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Kalahari & Namib Cottages"Pragtige skoon dorp met die vriendelikste omgeemense."
Montagu, Escape From Cape Town
J's Audacious Living 2"Montagu is pragtige plek, inwoners vriendelik."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Agulhas Country Lodge"Struisbaai is a very peaceful place - much better than where I come from, crime free destination, we loved it so much that we bought a plot in the area and have decided to build us a house."
Struisbaai, Escape From Cape Town
South of Africa Self-Catering Accommodation"Baie ontspanne vakansie-atmosfeer."
Grotto Bay, Escape From Cape Town
Cockleshell Beach House"Prefek geleë en baie veilig. Ver genoeg vir rustigheid, maar naby genoeg aan al die klein besondere plekkies van die Weskus."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Azzaria's"Ek het baie familie en goeie herinneringe in Struisbaai en daarom sal dit altyd 'n plekkie wees wat my na aan die hart lê."
Caledon, Escape From Cape Town
Athenian Villa"Behalwe vir die casino en spa, nie veel om my besig te hou nie. Gholfbaan in nie 'n goeie toestand nie."
"Met die interessante inligtingsbrosjure kan mens werklik baie plekke besoek. Selfs ook omliggende dorpe wat Paarl 'n ideale verblyf maak."
Paternoster, Escape From Cape Town
La Baleine Beach House Collection"Beste plek vir ’n lekker naweek weg van die stad se geraas."
Paternoster, Escape From Cape Town
Dis Beau-tie-ful"Full of vibes - both modern and historic. So many good restaurants with enjoyable food choices."
Hermanus, Escape From Cape Town
Bem Vindo Guest House"Ek het daar groot geword so dit was lekker om terug in my hometown te wees. See is pragtig, mense is vriendelik en ligging is maklik."