Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
Hermanus, Escape From Cape Town
Kockies"Onrusrivier het 'n plattelandse atmosfeer en is goed vir die siel. Die berge aan die eenkant en die Vos-wandelpad langs die see aan die ander kant. Vir die jongklomp is Hermanus net om die draai met winkels, restaurante en diesmeer. Iets vir almal."
Witsand, Escape From Cape Town
The Beach Flat"Witsand is ’n lieflike vakansiebestemming wat jy sommer met die eerste sien baie van hou en ek sal definitief weer gaan."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Duikersdrift Winelands Country Escape"Pak jou eie medisyne aangesien die winkels oorweldig kan raak."
Swellendam, Escape From Cape Town
Mountain View Swellendam"Baie pragtige dorp met wonderlike mense."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Spatalla Holiday Homes - Spatalla 4"Small town and found it to be safe to walk at night. Did not witness any crime or beggars to harass you. Friendly, helpful and respectful people of the town. Clean town."
Gansbaai, Escape From Cape Town
The Edge"Gansbaai is great for close families and friends. Not too loud or crowded with people. It felt more like a therapeutic destination."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Has all the basic needs and requirements."
Paternoster, Escape From Cape Town
Strandlopertjie"Die mooist plek met die mooiste strande. Sal definitief weer gaan."
Montagu, Escape From Cape Town
Anchorage Inn Guesthouse"Whilst we understand Covid restrictions, it would be nice if some of tourist attractions are over a weekend."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Protea 5"Very quiet and peaceful, with L'Agulhas just around the corner. Long strip of beach and sufficient restaurants in the vicinity of Struisbaai and L'Agulhas."
Struisbaai, Escape From Cape Town
StruisVogel"Pragtige, rustige omgewing en baie netjies en goed in stand gehou."
Paternoster, Escape From Cape Town
Just Rest"The only complaint that I do have is the litter and broken glass on the beach. On our last day, my husband and I took a plastic bag to pick up the rubbish left behind by people who had a great time on the beach but are too lazy to pick up after themselves. The broken glass is dangerous to children and adults walking barefoot. I would suggest a Move One Million beach cleanup."
Greyton, Escape From Cape Town
Via's B&B"Alles is stapafstand van mekaar. Uitstekende grondpaaie as jy wil ry en wonderlike staproetes en fietsryroetes."
Robertson, Escape From Cape Town
Buitehof Kelder"Dit was my eerste besoek aan Robertson en beslis nie die laaste nie. Die wingerd- en vrugteboorde tesame met die berge het sy eie bekoring gehad, rus vir die siel!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Baywatch Penthouse"Beautiful beach but uncomfortable divide between the haves and have nots results in quite aggressive abrasive pestering by those selling unwanted crayfish, mussels, shell ornament etc."
Caledon, Escape From Cape Town
Kelkiewyn Guesthouse"Caledon is 'n oulike dorpie. Ons is stadsjapies maar Caledon het al die basiese restaurante, winkels, banke, ens. wat ons verblyf gerieflik gemaak het. Ons kuier graag weer in die toekoms. Dankie Caledon!"
Citrusdal, Escape From Cape Town
Citrusdal Guest Rooms"Baie nice plek hoor. Ons het ons regtig geniet. Hulle sien my vir seker weer."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Mont d'Or Franschhoek"Baie mooi dorpie. Dink daar is iets vir almal! Te veel keuses tussen wynplase en aktiwiteite so jy gaan were en weer moet terug gaan."
Hermanus, Escape From Cape Town
Akwa"Hermanus is die skoonste dorp in die Wes-Kaap. Die sypaadjies en strate is so mooi netjies en jy sien nêrens 'n papier rondlê nie. Die argitektuur in die dorp is so fyn beplan dat al die geboue, oud en nuut, dieselfde storie vertel. Die ou geboue word gerestoureer met smaak en die nuwe wandelstraat gaan ongelooflik wees om deur te stap. Hulle is tans besig met die opgradering van die plaveisel. Welgedaan, Hermanus Munisipaliteit!"
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Sea Breeze"Ons sal dit weer besoek, dalk 'n huis probeer wat op die strand is of met 'n beter see-uitsig. Ons is mal oor die lekker seestrand vir stap - het dit besonders geniet!"