Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16056 reviews.
Paternoster, Escape From Cape Town
La Baleine Beach House Collection"Always perfect destination because of the variety of restaurants and coffee shops in that little village."
Velddrif, Escape From Cape Town
Quay West"Rustige dorpie om te ontspan en weg te kom van die besige lewe."
Worcester, Escape From Cape Town
Da Rooms Accommodation"Nice town with lovely people. Got everything I needed without any struggle."
Montagu, Escape From Cape Town
Krom Cottage and Westway Corner"Gaan ontdek hierdie juweel! Jy sal aangenaam verras wees!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Kiewiet"Matigheid voor oë en jy geniet elke oomblik van hierdie plek."
Arniston, Escape From Cape Town
Arniston Cottage"Bedelaars, smouse en dwelmmisbruik raak 'n probleem."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Perriwinkle Self-catering Accommodation"Gaan eet gerus by Eileens en geniet. Lekkerste, vars hake en chips ooit."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Raaswater"Yzerfontein is 'n klein dorpie met onbeskryflike uitsigte."
Tulbagh, Escape From Cape Town
EpiStay"Pragtige, geskiedkundige plekkie, veral Kerkstraat is baie mooi. Die hoofstraat is baie besig en oorbevolk. Andersins word die dorpie mooi na omgesien."
Malmesbury, Escape From Cape Town
Dassenheuwel Farm Stay"One of the cleanest towns we ever came across."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Cyara"Baie plekke in die omtrek vir voëlkyk: Harold Porter Botaniese Tuine, Stony Point, Kogelberg Natuurreservaat, Rooisand Bird Hide in buurtdorp Kleinmond om 'n paar te noem."
Hermanus, Escape From Cape Town
Green Street Apartment"Vir my persoonlik is Hermanus te besig en ek verkies die buitewyke, daarom het ons Onrus gekies."
Paternoster, Escape From Cape Town
Gilcrest Place Guest House"Baie oulike plekkie, net jammer dis baie duur en die ou kunswinkeltjies en so het baie aandag nodig! Al die goedjies om te koop is duur en baie van die winkels was vuil en het baie stof. My gunsteling was die Gaaitjie resturant! 10/10!"
Grabouw, Escape From Cape Town
Elgin Country Lodge"Elgin is uitstekend as 'n toeristebestemming, maar Grabouw self het min aantreklikehede vir toeriste. Baie reisplekke in die omliggende omgewing."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Mont d'Or Franschhoek"Words cannot explain our unforgettable time we had. The place, people, wine, food is to die for. The Elephant & Barrel pub was top notch. We met such great people on the Wine Tram. Will surely recommend and revisit Franschhoek again and again and again."
Gansbaai, Escape From Cape Town
SeaKaya"Pragtige vakansiedorp met die mooiste kuslyn. Nie veel strand- of swem-area nie, maar gerieflikste paadjies om langs die see met jou hondekinders te loop."
Hermanus, Escape From Cape Town
Misty Waves Boutique Hotel"Aangename wegbreek vir 'n naweek. Verskeie opsies om besig te bly of om net te ontspan."
Struisbaai, Escape From Cape Town
South Point Self Guest Lodge"Struisbaai het nog die lekker outydse vakansiedorp gevoel."
Wellington, Escape From Cape Town
Uitsig Guesthouse"Beautiful winelands destination at the foothills of the beautiful Du Toitskloof."