Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16426 reviews.
Hermanus, Escape From Cape Town
Harbour House Hotel"Ons "love" Hermanus. Dit is my vrou se "go to" plek. Die munisipaliteit en die Sakekamer doen baie moeite om die dorpskern en die dorp self so aantreklik moontlik te maak. Baie deurgangetjies en hoekies en draaie met winkels van alleraard. Oorgenoeg verblyf om elke sak te pas."
Witsand, Escape From Cape Town
Suzys Accommodation"Dit is voorwaardelik 'n plek vir toeriste. Fantasties."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Baie veilig en jy kan nog in die staat loop sonder om onveilig te voel en saans nog buite sit."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
139 Dassen"Nice little brewery for beer tasting was unexpected and also the market was lovely."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
La Montagne Lodge"Lovely place. It was not our first visit and Riebeek-Kasteel will see us again in future."
Elands Bay, Escape From Cape Town
Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 4"Klein en rustig, met baie karakter. Daar is nie veel om te doen nie, en dis seker die punt van so n dorpie. Daar is goeie selfoon sein, maar die veelvoudige padwerke het ons rustige terugry Kaap toe kuslangs bietjie bederf. Ons kla egter nie te veel oor paaie wat onderhou en herstel word nie."
Gansbaai, Escape From Cape Town
A103 Whale Cove"Peace of mind, a nice drive out from the city life."
Hermanus, Escape From Cape Town
McFarlane Residence"Beautiful in any weather, so much to do and see!"
Wellington, Escape From Cape Town
Sauvignon Country Lodge"Wellington is 'n maklik bekombare dorp en goed geleë as jy ander dorpe in die omgewing ook wil besoek."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Haus Giotto"Gansbaai is 'n pragtige, skoon dorp met lekker eetplekke."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Great White Accommodation"Gansbaai as 'n toeristebestemming is nie vir almal nie, maar die haai-entoesiaste sal dit geniet."
Hermanus, Escape From Cape Town
Heerlike Onrus Huis"Hermanus is heerlik, maar wees bewus dat dit, soos baie ander kusdorpe, baie winderig kan raak."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Huisie-by-die-See"Meer beskikbare eetplekke oor 'n naweek, veral Sondae."
Grabouw, Escape From Cape Town
Aanhouwen Cottages"The Elgin Valley is spectacular with many wine and fruit farms. Definitely worth a visit for hiking, biking, kayaking and bird watching."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Obiekwa Country House"Great weekend getaway. Lovely restaurants, a must to visit Kloovenberg and great meat to be bought at Delico."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Rondawel by die See"Lekker vakansiedorp, met baie aktiwiteite. In die aande word die strate opgerol en gebêre by die petrolstasie en straatlampe word doodgeblaas."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Lemberg Wine Estate"Pragtige dorpie wat enigiemand vir 'n naweek of meer kan besig hou. Die mense is ook baie vriendelik."
Paternoster, Escape From Cape Town
A'star"Een van die beste wegbreek plekke aan die Weskus. Geniet die dorp en sy mense en alles wat mens daar kan doen, van die unieke eetplekke tot die bierbrouery. Een van ons gunsteling plekke. Nie te praat van die kreef wat van tyd tot tyd beskikbaar is soos die kreefseisoen dit toelaat. Altyd lekker!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Baywatch Villa and Cottage"Love this town. We visit twice a year. We had a terrible experience at the hotel in 2016. Will never go back to that venue. But the rest of Paternoster is amazing!"
Langebaan, Escape From Cape Town
Steenbokkie"Die waterpark se water is verhit. Ek het dit glad nie geweet nie. Was 'n goeie paar uur daar en my seuntjie het die baie geniet. Sien uit om weer daar te gaan kuier."
Hermanus, Escape From Cape Town
Harbour House Hotel"It was my first time and I am looking forward to return with kids and friends."
Wellington, Escape From Cape Town
Val du Charron Wine & Leisure Estate"The Wellington surrounds are a hidden gem."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Log Home"Yzerfontein is 'n juweel! Sal elke vakansie soontoe wil terugkeer!"
Hermanus, Escape From Cape Town
Haven of Peace & Garden Cottage"Hermanus het oor die jare baie verander met 'n geweldige bevolking groei. Ek wil nie oor die Kerstydperk daar wees en dorp toe of verder ry nie. Hulle bou aan die R43 en dit gaan stadig met 3 vertragings op die oomblik en 60 km/h al die pad. Bly net in Onrus en Hermanus."
Swellendam, Escape From Cape Town
Bergview Guesthouse Swellendam"We enjoyed getting to know the place better and it was a lovely mid break in between Cape Town and George. We had nice meal at Republic, within walking distance of Bergview."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Betties Place"Goeie SPAR winkel. Boekwinkel (Oupa se Boekwinkel) langs die slaghuis is aan te bevele. Volop plek om te stap. Asemrowende plantegroei."