Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16426 reviews.
Gansbaai, Escape From Cape Town
Kormorant Apartment"Op Vrydae en Saterdae sal jy markte raakloop - self so naby as by Baardskeerdersbos."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Onse Kasteel"Ons het gehou van die atmosfeer in die kunstenaarsdorp. Lekker om al die interessante winkels te besoek."
Greyton, Escape From Cape Town
Oewerzicht Farm Cottages and Campsite"Pragtigste klein dorpie weggesteek tussen die berge."
Swellendam, Escape From Cape Town
A Riverbed Guesthouse"Baie rustige dorpie as jy wil wegbreek met al die nodige winkels en dit is alles baie naby."
Wellington, Escape From Cape Town
Val du Charron Wine & Leisure Estate"Ons het Saterdag uitgery vir n wynproesessie. Ongelukkig weens Covid was baie van die plekke toe of baie stil. Maar ek besef dis nie hulle skuld nie. Ons het wel 'n Gin-toets gedoen by Wild Rose. Die eienaar, Nadia, is amazing. Nuwe vriend gemaak daai dag. Wellington is 'n pragtige dorp en ek sal definitief weet teruggaan soontoe."
Witsand, Escape From Cape Town
Seehuisie"Baie mooi en lekker strand vir kinders, swempoel is gerieflik vir kinders."
Witsand, Escape From Cape Town
The Kaiha"Spasie is die beste eetplek wat daar sekerlik is, love die plekkie."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Lekke By Die See"Baie netjiese en rustige dorpie. En die mense is baie vriendelik."
Paternoster, Escape From Cape Town
Joyful"Paternoster is 'n lieflike toersitebestemming. Hou van die atmosfeer in die dorpie."
Swellendam, Escape From Cape Town
Kwetu Guest Farm"Pragtige dorp met die mooiste kerk. Besoek gerus die museum. Dorp het heerlike eetplekke, probeer gerus Republiek van Swellendam."
"I was born and raised in Paarl, and I will always go back. There are so many memories and cultural attachment. There are also so many things to do and see, that you cannot stay just for a weekend."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aan de Bergen Guesthouse"Redelik baie rommel rondgelê in die hoofpad."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
St Helena Bay Hotel"Baie pragtige plek, lekker naby alles, mense baie gasvry, personeel laat jou baie tuis voel asof jy by jou eie tuiste is."
Rawsonville, Escape From Cape Town
Slanghoek Mountain Resort"Alles is nie beskikbaar in die dorp nie, ons moes Worcester toe ry."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Mermaid Guest House"Pragtige bestemming, kies net die regte verblyf!"
Hermanus, Escape From Cape Town
Fisherhaven Traveller's Lodge"Dis ’n wonderlik plek om te gaan verken."
Paternoster, Escape From Cape Town
Dreamcatcher Mint"People are friendly. Will definitely go back in the near future."