Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15801 reviews.
Jongensfontein, Escape From Cape Town
SeeBries"Mal oor Jongensfontein, eerste keer daar, maar gaan vir seker nog baie daar kuier! "
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Jubel n Juig Self-Catering"Dis 'n wonderlike, rustige bestemming waar mens baie lekker kan ontspan in die natuur weg van al die daaglikse gejaag."
Hannas Bay, Escape From Cape Town
Duifieklip"Baie rustig maar, daar is genoeg om te doen in die gebied as mens wil besig bly. Ons het net die uitsig en die strand geniet!"
Sandbaai , Escape From Cape Town
Sandbaai Woonstel"Simply awesome service and facilities in a beautiful area."
Brandwacht, Escape From Cape Town
Feel @ Home"Dit is 'n gegoede deel met lieflike huise en tuine naby die berg. Dit lyk of sekuriteit nie 'n probleem is nie. Sal moeilik wees om daar te bly sonder vervoer, tensy 'n mens 'n kranige stapper is!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
61 Lutie Katz"Great beach town - with a lovely holiday atmosphere. It is very close to Cape Town which makes it a very attractive holiday destination. "
Greyton, Escape From Cape Town
Mount Grace Country House"Dit is vir my die pragtigste dorpie met die gevoel van Clarens. Die eetplekkie was wonderlik met die heerlikste atmosfeer en kaggelvuur."
Pearly Beach, Escape From Cape Town
Glipsie By Die See"Baie lekker rustige plekkie met groot winkel. Dorpe naby waarna mens kan uitry."
Heidelberg, Escape From Cape Town
Buckhouse Elegant Village Apartment"Vreeslik warm in die somer, wow."
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
Bastmolen Holiday Flat"It's a great holiday destination for socialites. Young people will enjoy the buzz since the University is at the centre of it all. "
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Lekke By Die See"Mense is baie vriendelik en ons sommer welkom laat voel, baie stil plekkie."
Rawsonville, Escape From Cape Town
La Bri Guest House"Subjektiewe kommentaar, een maal 'n Goudini-afstammeling, sal jy altyd teruggaan en tans staan ons verwonderd oor die toerisme -bedryf wat so floreer. Wonderlik."
Villiersdorp, Escape From Cape Town
Underhill Farm"In die dorp is daar niks om te sien nie. Jy gaan verken die omgewing en die ander toeriste-aantreklikhede. Maar Underhill Farm in die Vyeboom streek, sal die rede wees hoekom jy soontoe gaan. "
Bot River, Escape From Cape Town
Arcangeli Wines"Dis die moeite werd om 'n naweek of meer in die omgewing te spandeer."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
In-i-bos Selfsorg Eenheid"Dis 'n baie lekker rustige plek om te gaan ontspan."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
De Ware Jacob"It was everything and more than what we expected. Loved Jacobs Bay."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Horison-horisee"Jongensfontein is beeldskoon! Rustige vakansiedorpie by die see. "
Agulhas, Escape From Cape Town
Rus 'n Bietjie"Ons is mal oor Agulhas. Ons probeer ten minste een maal per jaar 'n draai maak."
Vredenburg, Escape From Cape Town
Nelheim"Ek het geen negatiewe kommentaar oor Vredenburg nie. Dit is baie sentraal geleë, en naby alles, met baie gerieflike besienswaardighede."
Agulhas, Escape From Cape Town
Rus 'n Bietjie"Dis pragtig om vanaf die stoep van die see te geniet! "