Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15622 resensies.
"Beautiful town. Have to go back and spend more time there. BluVine is incredible venue, must visit. "
"Ek was verbaas om te sien hoe die dorpie agteruit gegaan het vandat ek 'n paar jaar gelede daar was. Daar is nie meer soveel koffiekuierplekkies nie en amper geen volwaardige antieke winkel nie. Gelukkig stel die wynplase nie teleur nie. Paddagang se tradisionele ete was heerlik, Waverley Hills (op pad na Wolseley) se ontbyt was onverbeterlik, asook hulle wynproe. Ons het wonderlike diens by Twee Jonge Gezellen se Krone en Saronsberg gehad en die beste wynproe aanbieding deur Riaan by Oude Compagnies Post! Montpellier se diens was uiters teleurstellend, ons het lank gewag met net 2 persone wat rondgehardloop het om almal te bedien en die aanbieding van die wyn was onpersoonlik en afgejaag. Alles en alles het die natuurskoon dit die moeite werd gemaak!"
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beachway on Golden Mile"Weskus rustigheid op sy beste. Brittaniabaai is deel van die Golden Mile - lieflike strandgebied vir stap/draf en kuier by die see. Ideaal geleë om die res van die Weskus te verken."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Pearly Stay"A bit far from the beach - but that was not important for us."
Van Riebeeckstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Leeward Lodge"Kan nie juis praat oor Riebeeckstrand nie, maar Melkbosstrand is 'n lieflike plekkie."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Chateau de Marine Boutique Hotel"Lekker klein dorp-gevoel. Mense is gaaf, maar toeriste word bietjie uitgebuit tydens die seisoen - gastehuise en restaurante."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Pearly Stay"Het dit so geniet. Was net 3 dae daar, maar gaan einde 2020 probeer om sommer 2 weke te gaan."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Living Water"Uitstekende plekkie om weg te kom van die stad se gevoel, maar ook naby genoeg winkels indien nodig!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Chateau de Marine Boutique Hotel"Pragtige dorpie met baie karakter."
Suiderstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
The Southern Beach House"Die stilte raas in jou ore. Uitstekende strand. "
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
The Beach Villa"Lovely place, close to the city but still feels like small town."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
SeaBreak Cottage"Pringle Bay is a beautiful seaside village, surrounded by mountains and the ocean. The beach is one of the most beautiful I have ever seen and if you are lucky you may catch sight of the baboons playing in the lagoon on the beach, which I was very privileged to have seen. It is the perfect place to get rest and see nature at its best."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Salt & Sand"Klein dorpie met 'n pragtige strand en restaurante wat heerlike kos maak. "
"Fantastiese dorpie om te besoek met die vriendelikste mense."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Arumvale Country Retreat"Ongelooflike omgewing! Lieflike historiese dorpie."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Bovlei Guest Farm"Town was very nice. We also travelled to the caves in the Cederberg wilderness."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Seagulls Seasong"We love Struisbaai. One just has to pick the right accommodation. "
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
South of Africa Self-Catering Accommodation"L'Agulhas and Struisbaai. The best place to visit in South Africa!"