Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15946 resensies.
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
La Bri Guest House"Subjektiewe kommentaar, een maal 'n Goudini-afstammeling, sal jy altyd teruggaan en tans staan ons verwonderd oor die toerisme -bedryf wat so floreer. Wonderlik."
Villiersdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Underhill Farm"In die dorp is daar niks om te sien nie. Jy gaan verken die omgewing en die ander toeriste-aantreklikhede. Maar Underhill Farm in die Vyeboom streek, sal die rede wees hoekom jy soontoe gaan. "
Botrivier, Ontsnap Uit Kaapstad
Arcangeli Wines"Dis die moeite werd om 'n naweek of meer in die omgewing te spandeer."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
In-i-bos Selfsorg Eenheid"Dis 'n baie lekker rustige plek om te gaan ontspan."
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Damhuis"Great vir wynproe en die area is stunning. Berge, wynplase, vrugteboorde net waar jy kyk. Gaan loer by Slanghoek vir 'n visuele roadtrip. Dwarsberg Trout Hideaway vir piekniek by die rivier. Goudini wynproe."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
De Ware Jacob"It was everything and more than what we expected. Loved Jacobs Bay."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Horison-horisee"Jongensfontein is beeldskoon! Rustige vakansiedorpie by die see. "
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Nelheim"Ek het geen negatiewe kommentaar oor Vredenburg nie. Dit is baie sentraal geleë, en naby alles, met baie gerieflike besienswaardighede."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Allview Holiday Apartments"Jacobsbaai is a bit far from tourist attractions, you must be willing to drive out to see places and attractions that Cape Town has to offer. But for total relaxation, I would highly recommend this place. "
Suiderstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Rus 'n Bietjie"To select if you like the isolation. The closest shopping is 6 km away on gravel road. We knew it and were prepared."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
A Perfect"Ons kon nie veel in die area doen met die kinders nie. Daar is baie wynplase. "
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Azzaria's"Struisbaai en Agulhas is 'n pragtige bestemming, vriendelike mense, pryse van produkte en memorabilia by winkeltjies nie duur nie, nie geprys vir oorsese besoekers nie. Dankie Stilbaai en Agulhas."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Ons eerste besoek aan Gansbaai was aangenaam en 'n verrassing ten opsigte van besige plattelandse kusdorpie met alle nodige kommoditeite. Heerlike uitstappies na naby geleë kusdorpies soos bv. Franskraal, Kleinbaai en De Kelders."