Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15670 reviews.
Velddrif, Escape From Cape Town
The Singing Seagull Cottage"Lovely place to take a drive along the coast."
Franschhoek, Escape From Cape Town
22 Van Wijk Street Tourist Accommodation"'n Moet vir enige reisiger."
Barrydale, Escape From Cape Town
Sandy's Place"Baie oulike dorp met heelwat klein restuarante, net jammer dat almal met "Load Shedding" nie kragopwekkers het nie. Die Art Hotel is baie mooi maar bietjie duur om in te bly."
Stanford, Escape From Cape Town
Hermanuspietersfontein Cottages"A beautiful part of the world to see. Has a variety of features from seaside to mountains."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Centre-Ville Guest House"Baie mooi dorpie en bied baie vir 'n toeris om te doen. Het dit baie geniet en sal verseker teruggaan om die ander geleenthede te geniet wat gebied word."
Heidelberg, Escape From Cape Town
4 Daneel Street"Heidelberg is a very nice town, this was our first visit there."
Wellington, Escape From Cape Town
77 On Church"Baie rustige plekkie as jy 'n bietjie wil wegbreek van die stad se gewoel, dis defnitief die bestemming vir jou."
Paternoster, Escape From Cape Town
Dreamcatcher Mint"Ons hou baie van die dorp. Mense is vriendelik en die eetplekke is lekker gesellig. Baie om te sien."
Swellendam, Escape From Cape Town
Kwetu Guest Farm"Buffeljagsvulstasie se winkel is buitensporig duur."
"Aangename, rustige en vakansie-vriendelike dorp met baie aantreklikhede in die omgewing."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Whale of a Time"Die winkelsentrum waar die Spar is was baie vuil met rommel wat rondlê en obskure karakters wat daar rondhang."
"Black Pan breakfast is 'n moet! Lekker rustige en mooi dorpie! Sentraal geleë om Arniston en Struisbaai toe te ry!"
Langebaan, Escape From Cape Town
@ Skiathos24"Langebaan bied baie opsies soos eetplekke, shopping en vermaaklikheid. Hou van die strand by Mykonos."
Montagu, Escape From Cape Town
Somerset Cottage"Montagu is absoluut 'n ongelooflike, pragtige, stunning, awesome dorp. Mooi skoon, mense is so vriendelik, so mooi groen, boomryk en so baie mooi historiese geboue en die natuurskoon is asemrowend. En die pragtigste restaurante en akkommodasie."
Kleinmond, Escape From Cape Town
245 Main Road"Kleinmond is 'n baie lekker plek. Ek en my gesin is elke maand in Kleinmond vir ontbyt en 'n uitstappie."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages"Swellendam is 'n juweel en sentraal geleë in 'n pragtige omgewing."