Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16103 reviews.
Swellendam, Escape From Cape Town
Wildebraam Berry Estate"Ry altyd net daar verby, was verras oor alles wat in Swellendam aangaan. Die koffiewinkels en ander winkeltjies was heerlik om te besoek. Orals was die personeel baie vriendelik, baie goeie ervaring gewees."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Whalescape"Ons het 'n paar restaurante besoek en was baie beïndruk. The Blue Goose se kos was fantasties - hulle val net in 'n duurder kategorie. Baardskeerdersbos en Marietjie se Pub & Grill is beslis 'n besoek werd. Ons het lekker staproetes gevolg en die natuur geniet."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Pier Pleasure"It is a lovely place. The Golden Mile Beach is beautiful. We will definitely be back."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Lewens-Essens B&B on C"Ons kom gereeld op Yzerfontein omdat dit vinnig bereikbaar is vanaf die Paarl. Daar is baie goeie restaurante en die winkelsentrum is uitstekend. Die dorp is pragtig skoon en word goed onderhou. Mense is vriendelik en behulpsaam. Strande is mooi skoon en mense met rolstoele kan ook die strand bereik."
Agulhas, Escape From Cape Town
Pikkewyn Cottage Langezandt"Nie te naby of te ver van die Kaap vir 'n naweek nie. Mooi omgewing wat baie bied om te doen."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Sunny Lane Self-Catering Studios"Franschhoek is asemrowend mooi."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
27 On Ray"St. Helenabaai is 'n klein dorpie, maar het 'n paar restaurante, 'n lekker Spar en 'n apteek. 'n Pragtige groot strand en dis rustig. Daar het baie ontwikkeling plaasgevind in die laaste paar jaar, maar dit behou steeds die klein kusdorpie-gevoel."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Forever Blue"We often stay in St Helena and always have a good time."
Witsand, Escape From Cape Town
Ittledoo"Witsand bly vir ons as 'n familie 'n tradisionele vakansieoord. Dit is elke keer lekker om af te sluit vanaf 'n besige tyd."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Hartsplek"Ons was oor 'n Paasnaweek daar en dit was rustig en stil."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Surfers Heaven"Klein dorpie, maar het alles wat jy nodig het. Lekkerste restaurante en vriendelike Weskusmense. Sal beslis weer daar gaan kuier."
Elands Bay, Escape From Cape Town
Ons Huisie"Rustige dorp met slegs kafees. Die naaste dorp met meer winkels is Lambertbaai. Elandsbaai is perfek vir 'n wegbreek uit die stad. Hierdie bestemming is perfek vir visvang en kreefduik."
Witsand, Escape From Cape Town
Waterford Holiday Home"Witsand is gorgeous. We loved the little town and the friendliness of the inhabitants."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paters Nessie"Outydse sjarme is wat die dorpie uniek maak. Vriendelike mense en heerlike kos."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Lekkerberg"Bietjie dood en min interessante winkels. Meeste plekke maak vroeg toe."