Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16426 reviews.
Port Owen, Escape From Cape Town
Heron's Haven"Voëlkyker se paradys. Boonop lekker sentraal om die groter omgewing te verken tydens daguitstappies. "
Greyton, Escape From Cape Town
Mount Grace Country House"Hierdie dorpie is iets uit 'n ander wêreld. "
Hermanus, Escape From Cape Town
Anchor's Rest"A centrally situated town for easy reach for many exciting day excursions."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paters Haven BnB & Self-Catering"Dit was 'n gerieflike plek om oor te slaap om blomme in die Weskus Nasionale Park, Tietiesbaai, Langebaan, Darling, Hopefield ens te sien. "
Duynefontein, Escape From Cape Town
Losperd Crescent Melkbosstrand"Moet nog voorsiening maak vir ontspanningsplekke."
Velddrif, Escape From Cape Town
Quay West"Daar is beslis heelwat op Velddrif te doen en ’n mens kan ’n tydjie daar deurbring net om na die voëls te kyk. Baie oulike restaurantjies. "
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Krakadouw Cottages"The flower show is an absolute must and so many shops now to buy your groceries. "
L'Agulhas, Escape From Cape Town
Cape Agulhas Guest House"Stunning, mooi, rustig, relaxing, gawe mense, great kos."
Villiersdorp, Escape From Cape Town
Theewaterskloof Country Estate"Ongelooflike mooi skoon dorpie met baie vriendelike en gawe mense. "
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
Laanhof"Ons het my dogter geneem om Stellenbosch Universiteit te besoek. Ons is gaande oor die ligging, veiligheid en algemene gevoel van veiligheid wat die gebied bied. Dis beautiful en maklik bereikbaar vanaf die lughawe."
Elands Bay, Escape From Cape Town
Ons Huisie"Elandsbaai is vir toeriste wat absolute stilte en rustigheid soek. Die restaurant in die hotel lewer voortreflike diens. Daar is nie winkels wat 'n groot verskeidenheid kruideniersware het nie, maar die wat daar is, het in ons behoeftes vir die 5 dae voorsien. Om die kilometers lange ysterertstreine te sien was 'n absolute belewenis!"
Swellendam, Escape From Cape Town
The Garden Cottage"Lekker omgewing met mooi uitsigte op berg en rivier."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Seaside Place"Restaurante in Struisbaai maak baie vroeg toe in die aande en dit is tot hulle eie nadeel."
Hermanus, Escape From Cape Town
Steenbok House Self Catering Apartment"Perfect weekend getaway from Cape Town."
Paternoster, Escape From Cape Town
Sandals"Die plek is asemrowend mooi! Rustige atmosfeer waar kinders nog in die strate speel. Inkopiegeriewe is min. Daar is een algemene handelaar waar jy net die mees basiese produkte kan kry. Eetplekke is daar genoeg van. Daar is 'n drankwinkel ook. Dit is 'n arm dorpie (ten spyte van al die nuwe verblyf wat gebou is vir meer welvarende mense) en as sulks is daar heelwat bedelaars."
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
Avemore Eikehoff No 2"Fantastiese atmosfeer! Vol lewe!"