Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
Struisbaai, Escape From Cape Town
Seaside Place"Daar is baie wat 'n mens kan doen in Struisbaai. Kinders het dit baie geniet. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Aloha 2"Daar is niks wat ek kan byvoeg om hierdie wonderlike dorpie te beskryf nie."
Worcester, Escape From Cape Town
Palm la Vie"Mooiste ou dorpie, Pioniers Museum en sy toergids was 'n belewenis."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Kalahari & Namib Cottages"Baie oulike klein Weskusdorpie, nie baie restaurante nie, maar lekke strand."
Robertson, Escape From Cape Town
Magic TiPi at Lancewood"Pragtige dorp. Four Cousins restaurant is 'n juweel."
Sandbaai , Escape From Cape Town
Sandbaai Woonstel"Fantastiese plek en net vyf minute van Hermanus af."
Paternoster, Escape From Cape Town
Astrandt 2"Dis rustig en die skoon seelug is absoluut wonderlik."
Barrydale, Escape From Cape Town
Barrydale Karoo - Boutique Hotel"Pragtige dorpie met baie gawe mense."
Caledon, Escape From Cape Town
Die Pastorie"Die dorp is wonderlik. Beslis 'n plekkie om na te gaan as mens weg wil kom van die stad."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Betties Place"Ons was rêrig aangenaam verras deur Kleinmond. Dis 'n regte vakansiedorpie met 'n strand, lekker eet- en kuierplekkies en 'n lieflike uitsig. Die tipe plek wat mens altyd sal onthou met 'n glimlag."
"Dalsig is 'n netjiese woonbuurt in die meer gegoede area van Stellenbosch. Dis 'n ideale oornagplek vir vir besoekers met mooi uitsigte op Stellenbosch se berge."
Porterville, Escape From Cape Town
Die Koejawelhuisie"'n Rustige plaasdorpie, perfek vir 'n naweek se rustige wegbreek. "
Porterville, Escape From Cape Town
Akkediskis Gastehuis and Restaurant"Dit is 'n pragtige area, met heelwat mooi en lekker plekke om te besoek as jy bietjie rondkyk en in die omgewing rondry. Die Farmers Market is 'n absolute juweel vir die dorp!"
Witsand, Escape From Cape Town
Suzys Accommodation"Witsand is die beste plek vir enige hengelaar wat sy kennis wil kom toets, maar ook die beste plek om net 'n rustige wegbreek te geniet en met die besondere vriendelike inwoners te gesels en die beeldskone natuur te aanskou. "