Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15946 resensies.
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
The Bean Tree"Lekker plek vir 'n wegbreeknaweek op die platteland. Goeie restaurante, lekker staproetes en vriendelike mense."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Pikant"Yzerfontein is 'n pragtige Weskusdorp wat nog voorsien vir die persoon wat 'n rustige wegbreeknaweek wil hê. Die Spar op die dorp voorsien in alle behoeftes aan kruideniersware, en daar is genoeg restaurante vir diegene wat nie self wil kosmaak nie. Dis naby genoeg aan Kaapstad vir 'n vinnige wegbreek."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
No17 on Mile16"As a first-time visitor, the town of Yzerfontein was a lovely surprise. Lots of development. The Rosemead bakery was amazing and I had the best carrot cake there. Will definitely return in the summer since it was raining and our stay was very short."
"Montagu is 'n pragtige plek, maar ek sal beslis nie weer Montagu Springs toe gaan nie."
"Dis baie veilig - selfs die bouers hinder niemand nie. En dit kry jy nie dikwels nie."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
LekkeBly Boutique Loft"Voordurend lastig geval deur bedelaars en kreef verkopers. Het nie gekoop nie en sal verseker nie aanbeveel dat die kreef op straat by die "verkopers" gekoop word nie!"
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Elianthe's Guest House"Defintief 'n besoek werd. Restaurante en coffee shops se diens is puik. Die mooiste natuur om jou met historiese geboue en geskiedenis. Mooiste geskenkwinkels en art shops."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Skipskop Chalets"Swellendam is 'n indrukwekende dorpie met alle nodige winkels tot beskiking."
"Don't look for fine dining. Enjoy the vistas and fresh country air. And safety! No alarm. No burglar bars. We slept with the door open. Lots to do in the surrounds."
"Very friendly town, with pet-friendly restaurants in town, lots of history in this small town so worth a visit and stay over."
"Buite-seisoen is dit veilig en die hemelse stilte met net die see en rivier is uitsonderlik!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
La Dolce Vita"Paternoster is 'n baie lekker wegbreek en nie te ver van die Kaap."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Lekke By Die See"Daar is heelwat te sien en doen in die omgewing. Pragtige strand."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing"Aangename verrassingspakkie."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Studio"Hulle kan 'n coffee shop kry wat vroeër oopmaak."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paters Haven BnB & Self-Catering"Paternoster is 'n baie lekker toeristebestemming."