Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16103 reviews.
Pringle Bay, Escape From Cape Town
Captain's Cabin"Fantastiese strand en lekker eetplekkies. Baie veilig en die kinders het die vryheid om alleen te stap en fiets te ry. Die bobbejane sorg vir konsternasie, mens moet net bedag bly."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Forever Blue"Wonderful place to go if u want just want to relax."
Agulhas, Escape From Cape Town
Wafra"Great travel destination, especially being at the most southern tip in Africa."
Agulhas, Escape From Cape Town
Shoreline Cottage"Agulas, Struisbaai en Arniston is pragtige plekkies met 'n spesiale bekoring!"
Franschhoek, Escape From Cape Town
Wildeberg Elephants Trail Cottage"Franschoek word deur baie "locals" onderskat - doen jouself 'n guns en gaan verken die dele wat nie "headlines" maak nie maar fokus op die kleiner intieme dele van Franschhoek."
Agulhas, Escape From Cape Town
The Gift"'n Dorp wat mens verwelkom met netheid, goeie dienste en alles wat mens nodig het om by die see te ontspan. Net jammer van die "load shedding" wat ons almal tref."
Witsand, Escape From Cape Town
Under Milkwood Cottage"Was ons eerste keer in Witsand, maar gaan beslis weer."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Pier Pleasure"Rustige plekkie waar jy kan kom rus en tyd met familie spandeer. Kort meer aktiwiteite vir die kinders."
Moorreesburg, Escape From Cape Town
Cottage 1 - "Ertjiebos Cottage""Did not need to go into village."
Pearly Beach, Escape From Cape Town
Crest 70"It's a really nice and quiet location and I find it very safe."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Sunset Bliss"Was by Rosmary Garden. Kos was heerlik, nagereg, (kaaskoek) was vir die prys en porsietjie bietjie duur. Alle plekke ingegaan. Vriendelike diens."
Robertson, Escape From Cape Town
DuVon Farmhouse"Baie dinge om te doen en te sien. Van Loveren wyne het die beste wynproe."
"Dus 'n lieflike dorp vol vriendelike mense vanaf die verkeerskonstabel tot by die dorp se winkeleienaars. Die kerkklok was 'n belewenis vir my kinders en ons kan hulle terugbring in die geskiedenis. Asemroewende plek. As ons eendag wanneer ons groot is die lotto wen, dan sal ons hier 'n plek kom koop om af te tree."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Ou Werf"Yes because there are little treasures around it like Ou Werf."
Langebaan, Escape From Cape Town
Villa 2"Beautiful town. I was participating in the Weskus marathon and the place was buzzing from Friday evening. Lots of other daily activities to do and great restaurants."
Caledon, Escape From Cape Town
Oppistoepie"Caledon is okay, maar ek sal nie weer in hoofstraat wil bly, te besig daar."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Die Jacobsdaller"Plek waar jy rus kan vind, asook naby van ander Weskus dorpe."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
The Tin Shack"Stil dorpie, regte Weskus gevoel! Heerlik, vriendelike plekkie."