Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16534 reviews.
Witsand, Escape From Cape Town
Suzys Accommodation"Witsand is die beste plek vir enige hengelaar wat sy kennis wil kom toets, maar ook die beste plek om net 'n rustige wegbreek te geniet en met die besondere vriendelike inwoners te gesels en die beeldskone natuur te aanskou. "
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Absolute Castillo"Dis 'n pragtige dorpie met baie besienswaardighede en heerlike restaurante oral in omgewing. Lieflike trou-venues."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Kaalvoet Apartments"Fantastiese plekkie, mooi skoon en 'n stil vakansie paradys met mooi skoon strande baie gelukkig en tevrede met verblyf."
Barrydale, Escape From Cape Town
Sandy's Place"Pragtige dorp en omgewing. Wil meer tyd daar spandeer."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Maison Chablis Guest House"Dit kan baie duur wees vir Suid-Afrikaners, so kies jou verblyf en eetplekke goed."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Maki-Saki Boutique Selfsorg"Baie lief vir Yzerfontein en hou graag daar vakansie."
Arniston, Escape From Cape Town
16 on Main"Baie vreedsaam en die manier hoe die bote ter water gaan is uniek. Jy moet dit kom sien."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
La Montagne Lodge"Riebeek kasteel is 'n juweel van 'n dorpie met die oulikste restaurante. "
Britannica Heights, Escape From Cape Town
Whale n Daisy"As jy 'n liefde het vir die platteland, is hierdie vir jou!"
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Allview Holiday Apartments"Jacobsbaai is pragtig en 'n lekker rustige bestemming. Maak maar voorsiening, want daar is beperkte eetplekke."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Maartblom Gastehuis"Die gevoel van kommervry soos 'n mens dit nog in die ou dae beleef het. 'n Plekkie waar jy nog met oop vensters kan slaap en jou motor buite kan parkeer sonder om bekommerd te wees oor enige misdaad. Lang uitstappies langs die strand. Die enigste te kort volgens my, ek kon nie 'n viswinkel kry waar ek 'n lekker stukkie gebakte snoek kon kry nie, maar verder is dit hemels."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Alkantsee"My go-to place whenever feel like getting away to be close to the sea."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Slakkepas 65"Baie rustige vissersdorpie. Ideale plek om te gaan rus as jy wil wegkom van die besige stadslewe."
Still Bay West, Escape From Cape Town
Platdak Selfsorgeenheid"Wees net bewus van eetplekke se besigheidsure. "