Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15622 reviews.
Montagu, Escape From Cape Town
Montagu Springs"When you need some relaxation, this is the place to be!"
Hermanus, Escape From Cape Town
176 Hermanus Beach Club"This seaside town is my absolute favourite. It's just perfect. Close enough for a quick getaway and far enough to be removed from the city."
Villiersdorp, Escape From Cape Town
Theewaterskloof Country Estate"Het al vergeet hoe pragtig dit daar is en wil graag terug gaan en meer verken."
Velddrif, Escape From Cape Town
Kingfisher Heads 17"Velddrif is 'n droom wat waar word. Weg van verkeer, rustig en baie vriedelike mense."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Villa Anna Katarina"Riebeeck Kasteel is my gunsteling plek, dit pas my behoeftes en persoonlikheid soos 'n handskoen. Dit het 'n kleindorpse gevoel sonder dat iemand inbreek maak op jou persoonlike spasie. Die lekkerste eetplekke en die mooiste goed in die unieke winkels."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Fonteinhutte Self-catering Apartments"Een van die beste bestemmings om te gaan herlaai. "
Britannica Heights, Escape From Cape Town
The Lazy Daisies"Kon van Britannica Heights, Paternoster, Vredenburg, Velddrif en Lambertsbaai sien. Veral die nag-uitsig is pragtig. "
Montagu, Escape From Cape Town
MonTQ Guest House"Lieflike dorp met veel wat aangaan, omring deur skouspelagtige natuurskoon."
Port Owen, Escape From Cape Town
Tranquility"Dit geniet en dit was nie besig toe ons daar was nie."
Klapmuts, Escape From Cape Town
Bona Vista Self-Catering Accommodation"Die omgewing en die besienswaardighede maak op vir die negatiewe punte. Spice Route en Fairview is 'n miernes van bedrywighede oor naweke maar 'n groot aantrekkingskrag. Bona Vista is letterlik binne bereik van Stellenbosch, Malmesbury, Riebeek-kasteel en ander dorpies/wyn plase, ens."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Place"Paternoster is 'n pragtige plek maar het vanaf April tot nou heelwat verander. Winkeltjies is nie meer so interessant soos voorheen nie, niks wat uitstaan nie. Ek was half teleurgesteld, gevoel soos die einde van die seisoen."
McGregor, Escape From Cape Town
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"Die middag van 29 Oktober het ons daar deur gery, die meeste van die plekke was toe gewees. Dit wil voorkom of die dorpie besig is om dood te loop."
Villiersdorp, Escape From Cape Town
De Villiers Country Lodge"Te min tyd om als te sien, maar voorwaar 'n plek om te verken. Baie lekker gholf gespeel, al is dit 'n 9 putjie-baan is dit nie 'n maklike een nie."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Abalone Guest House"Love this little town and its friendly people."
Calypso Beach, Escape From Cape Town
Sea Diamond"Lekker sentraal geleë en sekuriteit is uitstekend. Pragtige area."