Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15801 reviews.
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Amazing Modern Cube House"Pragtige vakansie-bestemming vir oud en jonk. Baie om te doen en die seelewe is baie interessant!"
Agulhas, Escape From Cape Town
Huis van 2 Oseane"Ongerepte plek, sonder enige hoë geboue en werklik pragtig."
Saldanha, Escape From Cape Town
12 on Beach"Saldanha is net Saldanha soos ek dit die afgelope 30 jaar ken."
Vredenburg, Escape From Cape Town
Vredenburg Boutique Lodge"Vredenburg as dorp, het ons gevind bied nie veel nie, maar is baie goed geleë t.o.v. besienswaardighede in die omgewing, soos Paternoster, Saldanha, Langebaan, St Helenabaai ens. "
Moorreesburg, Escape From Cape Town
De Stalle Self-catering Accommodation"Baie mooi skoon en netjiese plattelandse dorp."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Heerlike SuperSpar vir braaivleis so hoef niks saam te bring vanaf die huis nie!"
Witsand, Escape From Cape Town
Waterford Holiday Home"Eerste besoek, (vir die maraton), en baie geniet, sien uit na volgende jaar."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Rondegat Cottages"Beveel Clanwilliam en sy omliggende toeristebestemmings definitief aan. As jy nog nie Clanwilliam ontdek het nie, is dit tyd!"
Montagu, Escape From Cape Town
Bon Accord Farm Cottages"Mooi dorp baie pm te doen. Grondpaaie in die omgewing is baie pret met die motorfietse."
Greyton, Escape From Cape Town
Fiore Greyton Accommodation"Vir my as 'n natuurliefhebber, digter en selfgemaakte kunstenaar ervaar ek 'n tipe bekoring in Greyton wat geen stad ooit kan bied nie. Ek is 'n Worcesterriet van geboorte en Greyton se geboue, tuine en algemene atmosfeer herinner my sterk aan ongeveer sestig jaar gelede toe ek as kind in Worcester se "informele nedersetting" groot geword het."
Worcester, Escape From Cape Town
Palm la Vie"What can I say my hometown has got really nice locations, please visit."
Riebeek West , Escape From Cape Town
Merindol Manor"As jy 'n naweek weg van die stad se gedruis wil hê, is Riebeeck Kasteel en Riebeeck Wes perfek. Riebeeck Wes is stil, en bied die nodige sielsrus om te ontspan van die stad se gejaag."
Caledon, Escape From Cape Town
Cyril Rose Self-Catering and Bed & Breakfast"Other entertainment besides the casino would be nice."
Paternoster, Escape From Cape Town
Seekat on Malmok"I love the place. Even looked at buying property there for our retirement."
"What an awesome place for a getaway from the hustle and busy city life. Ceres, you will most definitely be seeing us again."
Robertson, Escape From Cape Town
House of Pinardt"Robertson is beslis 'n goeie opsie vir 'n naweek wegbreek of langer!"
Greyton, Escape From Cape Town
Mount Grace Country House"The most beautiful little town in the Western Cape. "
Villiersdorp, Escape From Cape Town
Bergendal Guesthouse"Country town with all restaurants closing at 16:30. Book a dinner at your guesthouse."