Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16534 reviews.
Witsand, Escape From Cape Town
Beachcomber Holiday Apartments"Dit is die perfekte plek om weg te breek na toe om 'n rustige tyd te hê. Vriendelike mense en baie veilige plek. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Aloha 2"Lovely place for a weekend break away with you spouse or friends. There is not much to do for kids but in general it is a lovely place with a good vibe."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
21 on Bakoond"As jy op soek is na rus en vrede of om kwaliteit tyd saam jou geliefdes te spandeer, dan is Yzerfontein die moet plek om te besoek. Die strand is een van die mooiste op die Weskus en nie te praat van die gasvryheid van hul inwoners nie."
Hermanus, Escape From Cape Town
Haven of Peace & Garden Cottage"Poskaart waarde-ervaringe van top gehalte word in Hermanus ervaar."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Maison Chablis Guest House"Ek het my paar dae in Franschhoek baie geniet!"
"Pragtige dorp wat Noordwesters wil laat trek maar kyk bietjie na straatname. Dit is soms moeilik vir 'n reisiger om te vind."
Struisbaai, Escape From Cape Town
The Goose Nest"Die eetplekke se toemaaktyd stem nie ooreen met wat hulle adverteer nie. Ek stel voor dat wanneer 'n besoeker aan Struisbaai sy klere by die wassery laas was hy sekermaak (lys) van wat hy oorhandig en terugkry. Vra dat wit wasgoed apart gewas word. Struisbaai is 'n heerlike ontspanning by die see."
Rawsonville, Escape From Cape Town
ATKV Goudini Spa"The linen was to heavy for the season. I would suggest a thinner bedspread for summer."
Van Riebeeckstrand, Escape From Cape Town
Beach Apartment and Studio"Daar is ietwat rommel wat op die strand lê, maar nie te veel nie. Voel veilig."
Struisbaai, Escape From Cape Town
The Goose Nest"Very nice quite place to stay and lots of things to do and places to go to."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Gousblom 6"Dit is net een van daardie bestemmings wat alles het. Skoon strande en genoeg in omgewing om te doen."
Still Bay West, Escape From Cape Town
Pampoentjie @ Lieflappie"Still Bay is a haven of safety in South Africa, plenty of good and affordable restaurants, the river, beaches and sea are wonderful. Local stores have pretty much everything you will need during your stay."
Paternoster, Escape From Cape Town
Baywatch Villa and Cottage"Pragtig, pure plesier en 'n plek wat ons graag besoek. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Strandlopertjie"Dit was moeilik om toegang tot eetplekke te kry omdat 'n mens nie bewus is dat jy moet bespreek. Die inhoud van die winkels kan opgradeer word. Oor die algemeen is Paternoster 'n mooi vissersdorp vir 'n rustige vakansie. "
Barrydale, Escape From Cape Town
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Dis 'n pragtige dorpie met ongelooflike talent. Aandete by die Karoo Art Hotel was 'n hoogtepunt. "
Swellendam, Escape From Cape Town
Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation"'n Mooi en skoon dorp, nie net met wonderlike erfenis nie, maar ook vir die natuurliefhebber. Vooraf navorsing ten opsigte van die geskiedenis en omgewing sal baie bydra om beter waardering te hê (toerismekantoor was gesluit). "
Witsand, Escape From Cape Town
The Beach Flat"Witsand is die perfekte ligging vir vakansiegangers wat wil wegbreek van die besige stad en winkelsentrums. Perfek vir vissermanne en ontspan op die strand met 'n boek. Nie baie winkels en restaurante beskikbaar nie, so pak die nodige kruideniersware in. Moenie verwag om hier meer te doen as net rus en tyd op die strand te spandeer nie, aangesien hier min besienswaardighede en uithangplekke is."
Robertson, Escape From Cape Town
50 White"Robertson as dorp het ons voete onder ons uitgeslaan. Ons het lanklaas 'n klein dorpie in SA gevind wat so op die bol is soos op Robertson. Die dorp het baie gegroei sedert ons 4 jaar gelede by Bourbons gaan eet het. Die Spar was 'n belewenis en 'n lushof om by te gaan inkopies doen. Postnet se koffieplekkie en kreatiewe uitleg is pragtig. De Bakkerij is kreatief en oulik! En dan het dit ons opgeval hoe mooi die meeste van die dorp se huise versorg en gerestoureer is om by die boustyl van die dorpie te bly. Die imposante gebou van Four Cousins restaurant het my erg beïndruk en die Sondagmiddag atmosfeer was vreeslik lekker! Net jammer daar was nie genoeg tyd om by al die koffiewinkels en wynplekkies te gaan inloer nie. Selfs die Hospice winkel het beïndruk. Baie dankie. Ons kom weer kuier!"
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
Roosenwijn Guest House"Fantasties, so baie om te doen!"
Agulhas, Escape From Cape Town
Rus 'n Bietjie"Ons gunsteling bestemming, sal oor en oor soontoe gaan!"
Paradyskloof, Escape From Cape Town
Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation"Beautiful surroundings!"
Stanford, Escape From Cape Town
Laughing Waters Farm"Quiet and unassuming with pleasant surprises on each corner, especially when it comes to some delicious food choices."