Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16426 resensies.
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Haus Barbara Guest House"Wonderlik om die marathon aan die voet van Afrika te doen."
Fisherhaven, Ontsnap Uit Kaapstad
Erf 473 Fisherhaven"Fisherhaven is afgeleë en is nogal 'n hele ent se ry van alles bv .winkels, strand, ens."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Seekat on Malmok"The pizza at Blikkie Pizzeria is amazing, especially the Paternoster pizza! I look forward to returning to try out Gaatjie on the Beach. I also had a lovely horse trail on the beach and an early morning kayak. Plenty to see and do!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Plottie"Ons beplan reeds ons volgende kuier in Struisbaai vir Januarie 2019. Die plek is awesome!"
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
16 Perlemoendraai Beach House"My gunsteling wegbreek-plek teen die Weskus!"
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Chesham House"Hermanus is besig om op my te groei. Voorheen was hy vir my te besig, maar hoe meer gereeld ek hier besoek aflê, en al die pragtige plekke langs die kuslyn leer ken, hoe meer hou ek van die dorp."
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Accommodation @ Sea Trader"Ek en my dogters het die dorpie besigtig. Ons was ook by 'n paar besighede aan. Al die mense was vriendelik en ons is oral met 'n glimlag bedien. Ons was ook Saterdagaand by PJ's Pub en Grill. Daar was ons ook soos welkome gaste ontvang. Baie dankie vir die vriendelike diens wat ons daar ontvang het. Ek sal jul beslis aanbeveel by vriende en kollegas. Ek sal die plekkie aanbeveel vir enige moeder wat 'n bietjie alleentyd met haar dogters wil hê. Nuwe respek en hegter bande is gevorm. Die herinnering sal altyd een van die beste wees vir my en my dogters. Ons gaan probeer om dit 'n jaarlikse instelling te maak. Baie dankie Sea Traders en Britanniabaai dat jul ons eerste moeder-dogter-naweek so suksesvol gemaak het."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Vigne Cottage"We love Robertson, the vineyards, the mountains, the light, the sense of peace and tranquillity when you are there, the warm hospitality wherever you go. We go back again and again, and never want to leave!"
Riviersonderend, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Ponthuis"We didn't see Riviersonderend. We did visit Greyton for the Saturday market and lovely it was. We bought some nice goodies which comes at an affordable price. "
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Citrusdal Guest Rooms"Kamers is net teen mekaar, gemeenskaplike kombuis is dalk nie so goeie idee wanneer daar te veel mense is nie."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Amazing Modern Cube House"Pragtige vakansie-bestemming vir oud en jonk. Baie om te doen en die seelewe is baie interessant!"
Saldanha, Ontsnap Uit Kaapstad
12 on Beach"Saldanha is net Saldanha soos ek dit die afgelope 30 jaar ken."
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Vredenburg Boutique Lodge"Vredenburg as dorp, het ons gevind bied nie veel nie, maar is baie goed geleë t.o.v. besienswaardighede in die omgewing, soos Paternoster, Saldanha, Langebaan, St Helenabaai ens. "
Moorreesburg, Ontsnap Uit Kaapstad
De Stalle Self-catering Accommodation"Baie mooi skoon en netjiese plattelandse dorp."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Heerlike SuperSpar vir braaivleis so hoef niks saam te bring vanaf die huis nie!"
"Eerste besoek, (vir die maraton), en baie geniet, sien uit na volgende jaar."