Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16534 reviews.
Britannica Heights, Escape From Cape Town
Die Skilpadjie"Rustige omgewing. Pragtige wegbreek van besige stadslewe. Vriendelike mense."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Vriendelike mense. Baie hulpvaardig. Het alles gekry wat ons nodig gehad het."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Aloe View Homestay"Rustige atmosfeer, veilig en vriendelike mense."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Gansbaai is 'n pragtige plekkie wat baie netjies is en oor als beskik wat jy nodig mag kry. Ek sal beslis ook Tolbos Restaurant aanbeveel hulle kos en diens was puik."
Greyton, Escape From Cape Town
Greyt House Self-catering"'n Baie mooi plattelandse dorpie waar jy sielerus kry en net kan ontspan. Saterdagmark was heerlik en al die staproetes was so lekker. Restaurante voldoen aan die hoogste verwagtinge. Ons sal Greyton vir seker weer besoek."
Struisbaai, Escape From Cape Town
The Goose Nest"Stil kusdorpie, baie veilig. Net die plek om batterye te herlaai."
Mykonos, Escape From Cape Town
Raaswater"Mykonos is seker van die beste vakansie opsies langs die Weskus en bied iets vir die hele gesien."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
Waterblom in Pringle"die dorp se nuwe HRK restaurant is 'n aanwins. Goeie kos en so romanties. Diens fantasties. Strand was skoon en die water was heerlik vir swem. Die dorp het baie potensiaal en bied baie vir elkeen."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Seesig Chalets"Dis die lieflikste skoon en stil plekkie. Die see se bries en branders is al wat jy hoor. Vriendelike mense. Treffend verby!"
Sandbaai , Escape From Cape Town
30 Branderdraai"It is a beautiful and quiet area, suitable for people who really just want to unwind."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Beach Blessings Self-catering"The back where the fire baai place is maybe try to build that side walls higher so when its windy you don't get that cold breeze blowing on you while you in the pool. As then you don't really get to make use of the pool in the night because of that cold wind. Just something to think about long term. Other than that will surely book again."
Vredenburg, Escape From Cape Town
Vredenburg Boutique Lodge"Quaint little town up near St Helena Bay, friendly caring, sharing, welcoming staff at the lodge. The town itself seemed to be quiet but full of all shops needed. The Ko-ops, Pick n Pays etc not even a 5 minute walk away from the lodge and basically being around the corner. All in all quite a surprise, eye opener and most unexpected, but absolutely lovely!"
Brandwacht, Escape From Cape Town
Feel @ Home"Dit is ‘n baie stil omgewing, weg van die rumoer van die middedorp."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Haus Barbara Guest House"Wonderlik om die marathon aan die voet van Afrika te doen."
Fisherhaven, Escape From Cape Town
Erf 473 Fisherhaven"Fisherhaven is afgeleë en is nogal 'n hele ent se ry van alles bv .winkels, strand, ens."
Paternoster, Escape From Cape Town
Seekat on Malmok"The pizza at Blikkie Pizzeria is amazing, especially the Paternoster pizza! I look forward to returning to try out Gaatjie on the Beach. I also had a lovely horse trail on the beach and an early morning kayak. Plenty to see and do!"
Struisbaai, Escape From Cape Town
Plottie"Ons beplan reeds ons volgende kuier in Struisbaai vir Januarie 2019. Die plek is awesome!"
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
16 Perlemoendraai Beach House"My gunsteling wegbreek-plek teen die Weskus!"