Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16054 resensies.
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Moet net nie op maand einde in die dorp kom nie."
"Baie rustig en tog baie om te doen, lieflike bymekaarkomplekke soos The Bush Pub en The Boat House. Sal dit definitief aanbeveel by vriende en familie."
"Montagu is 'n pragtige dorpie. Heerlike restaurant, padstalle en koffiehuise om van te kies en te keur. Net 5 minute buite Montagu is 'n "animal sanctuary" wat lieflik is vir kinders. Saterdagoggend se markie op die dorp moet jy ook nie mis nie!"
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Da Rooms Accommodation"Die instituut vir blindes is definitief n besoek werd - die handewerk wat die blindes doen is baie oulik en kreatief."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
De Hoop Cottages"Robertson is pragtig en daar is so baie om te sien en doen. Uit te kom uit stadsgewoel. Mense is vriendelik en behulpsaam en daar is niks wat jy nie kan kry wat jy benodig."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Bosrivier Campsite"There are plenty of places to stay in and around Citrusdal to explore the town and its beautiful country and mountain surroundings. "
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Amazing Grace B&B"Pragtige kusdorp met baie hoekies en staproetes. So baie om te doen en naweek net te kort."
"Vir ons stadsjapies is Greyton 'n klein bietjie stil. As jy egter voor die tyd jou huiswerk doen sal jy egter weet daar is heerlike staproetes en uitstappies. Die stilte, dorpskultuur en wonderlike eetplekke is egter hoogs aan te beveel."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Au Plais De Langebaan Palm Tree Villa B&B"Uitstekende gebied vir toeriste."
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Royal Albatros"Lekker sentraal en vinnige toegang tot al die nodige winkels."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Riviera Hotel & Chalets"Pragtige dorpie met alles binne jou bereik. Sal dit definitief weer en weer besoek."
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
Dwarsberg Trout Hideaway"Melwierda Winery was wonderlik. Het daar 'n wynproe gedoen wat 2,5 uur geduur het. So goed was die gesels."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Marcuskraal Campsite"Citrusdal is baie warm, gemiddelde temp van 34 grade elke dag gehad."
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Vredenburg Boutique Lodge"Die grootste dorp in die Weskus, sentraal geleë."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Mafari Beach House"Baie lekker plek, weg van die chaos, maar naby om deel daarvan te word sou jy wou."
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Leegle"Asemrowende rotspoele by die strand, dit is ongelooflik hoe die natuur nog bewaar is in die area. "
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Laughing Waters Farm"Pragtige argitektuur in die dorp en Burkenhead Winery and Brewery is net buite die dorp - definitief 'n moet as jy die dorp besoek."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Long Acres Bahamas Accommodation"Lekker weer in April en naby ons woonplek in Worcester."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Cyara"Bettiesbaai bied asemrowende uitsigte oor die see en berge. Dit is die ideale bestemming vir mense wat hou van stiller plekke en die natuurskoon."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Paul Kruger 63"Robertson is altyd lekker! As jy nou kamp of in 'n hotel bly, daar is baie om te doen vir die hele familie en die mense is vriendelik. Die weer is partykeer onvoorspelbaar, so neem maar net klere vir elke seisoen."
"Dit is ons eerste keer in Montagu en kan nie wag om terug te kom vir 'n langer periode nie!"