Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28563 resensies.
Lambertsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Aan't See House and Apartment"Heerlike rustige, "klein", Weskus-dorpie met baie goeie klimaat. Kan alle benodighede daar aanskaf."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
The Grand Hotel"Ek sal dit weer wil besoek en langer tyd oorbly om al die interessante winkels te besoek."
Uniepark, Ontsnap Uit Kaapstad
Jonkershoekweg Tuinwoonstel"Uniepark is my gunsteling-bestemming as ek Stellenbosch-area besoek. Pragtige, stil en boomryke area en ook naby aan drafpaadjies langs die riviertjie. "
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Lavender House"Robertson has everything for one to see and do - typical SA - great people."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Citrusdal Guest Rooms"Citrusdal is 'n klein plattelandse dorpie met 'n breë Voortrekkerstraat en heelwat besighede. Baie bedrywig, besig en mense wat nie weet wat om met hul vullis te maak nie. Kon nie so oplet om te sien of daar vullisdromme beskikbaar is nie. Sal aanbeveel as toeristebestemming met die baie gastekamers en oornagverblyfplekke. Mense vriendelik en hulpvaardig. Kon uit verskeidenheid van plekke kies wat finansieel ook jou sak sou pas."
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Snoekems Selfsorg Eenheid"Ons was daar vir 'n resies in Langebaan so Vredenburg was nie noodwendig ons bestemming nie."
Lambertsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Lambert's Bay Seafront"A lovely fishing village up the West Coast, well worth a visit - lovely generous locals."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Komyntjie 3"Goeie vriendelike mense in die dorp en baie behulpsaam."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
SeeBries"Fantastiese stil plekkie waar jy vir seker kan gaan rus."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Rietbaai Cottage"Pragtige kusdorp met 'n lekker gesellige vakansie atmosfeer."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Dis Beau-tie-ful"Dit is 'n pragtige plek, maar dit voel asof mense minder veilig begin voel in Paternoster. Mens word heeltyd gehinder op straat deur iemand wat iets aan jou wil verkoop. Ons het ook heelwat plekke gekry wat glad nie oop was vir besigheid, was nogal teleurstellend (alhoewel hulle besigheidsure aangedui het dat hul wel moet oop wees). "