Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16056 reviews.
Robertson, Escape From Cape Town
DuVon Farmhouse"Robertson is die mooiste ou dorpie en ons was so beïndruk met die restaurante! Het bitter lekker geëet! "
Tulbagh, Escape From Cape Town
Raptor Rise Farm"Tulbagh is 'n besonderse mooi bestemming met die pragtigste uitsigte en vriendelikste mense!"
Robertson, Escape From Cape Town
De Hoop Cottages"Die plekke om te sien is beeldskoon en hemels en die natuurskoon en gastehuise is baie mooi."
Riebeek West , Escape From Cape Town
Riebeek Valley Hotel"Dis 'n baie stil en vriendelike dorpie. As jy lus is vir wegbreek en net ontspan, is dit die area waarheen jy moet gaan. "
Suurbraak, Escape From Cape Town
Suurbraak Schuur"'n Juweel. Moenie verby ry nie. Stop en gesels met die mense, jy sal nie spyt wees nie. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Kiewiet"Paternoster is duidelik 'n plek vir buitelanders met ponde en euros. Alhoewel die verblyf nie buitensporig duur was nie, was restaurante vreeslik duur en die keuses baie basies. Blikkie Pizzeria waar ons toe uiteindelik geëet het se pryse was meer realisties met 'n pragtige uitsig, die kos was lekker en personeel vriendelik. Maak seker om alle kosse te koop voor Paternoster - net 1 klein winkeltjie met basiese. Vredenburg het nie 'n Woolles nie."
Arniston, Escape From Cape Town
Arniston Spa Hotel"Pragtige en rustige dorpie, net die regte medisyne."
Montagu, Escape From Cape Town
Glen Eden Farm Guest Cottages"Pragtige klein dorpie met genoeg om te doen."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Tweede Wind"Wat 'n pragtige plekkie. Dis ons aftreedorp eendag. "
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
16 Perlemoendraai Beach House"Perfect, laid back and quiet. Beautiful place to unwind."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Beachhoff Beach Front Flat"Pragtige, skoon en netjiese dorpie. Almal is baie vriendelik."
Langebaan, Escape From Cape Town
Lagoonside @ 77"Langebaan is 'n pragtige vakansiebestemming wat baie vir toeriste bied en daar is ook baie om te sien en te doen in die omgewing."
"Skokkend dat die dorpie so vuil en verwaarloos is. Gelukkig moes ons net deur die dorpie ry om by die pragtige Elgindam te kom. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Baywatch Villa and Cottage"Een van die mooiste dorpies aan die Weskus."
Witsand, Escape From Cape Town
Whale Watchers Inn"Ekt daar grootgeword en Witsand sal altyd vir my 'n wonderlike dorpie wees. "