Verified Reviews

Escape From Cape Town

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town

Rated 4.6 out of 5 based on 15946 reviews.

Paarl, Escape From Cape Town

Ladera Vista

"Lieflike omgewing met baie plekke om te besoek geleë in 'n radius van 30-50 km. Rêrig 'n lieflike bestemming."

Robertson, Escape From Cape Town

De Hoop Cottages

"Puik restaurante, mense en aktiwiteite."

Paternoster, Escape From Cape Town

Strandlopertjie

"Geniet alles! Gaan Tietiesbaai toe, eet by Voorstrand en Spoon Square ... alles ongelooflik! Besoek Darling en Riebeek-Kasteel. Paternoster bied sielsrus."

Paternoster, Escape From Cape Town

Strandlopertjie

"Het Paternoster reeds as 'n heerlike toeristebestemming by vriende aanbeveel. "

Bonnievale, Escape From Cape Town

Beausoleil

"Nie baie gesien nie, dit het gereën."

Clanwilliam, Escape From Cape Town

Citrus-Inn Unit 1

"Die dorp self sorg ietwat vir 'n mate van aantreklikheid; ons het die tuine besoek langs die dam in die blommetyd; asook die ou kerke is iets om te sien as mens hou van geskiedenis."

Paarl, Escape From Cape Town

Zen Tree B&B

"Naby genoeg aan al die Wynroetes en nie te duur nie!"

Hemel-en-Aarde Valley, Escape From Cape Town

Hornbill House

"Groot voordeel is die restaurant wat binne loopafstand was."

Paternoster, Escape From Cape Town

Paternoster Manor

"Pragtige plekkie. Het sy eie bekoring."

Swellendam, Escape From Cape Town

Aan de Oever Guest House

"Lieflike dorpie. So baie om te bied."

Yzerfontein, Escape From Cape Town

Swept Away Guesthouse

"Mooi stil dorpie. Deel van die betowering is die stilte!"

Paternoster, Escape From Cape Town

Malmok

"Aan te bevele. Van die beste bestemmings in SA."

Yzerfontein, Escape From Cape Town

Lewens-Essens B&B on C

"Die natuur is pragtig en die mense is baie vriendelik en hulpvaardig."

Robertson, Escape From Cape Town

Magic TiPi at Lancewood

"Baie lekker dorp met heerlike eetplekke en alles wat mens sou benodig. Baie in omgewing om te sien en te besoek."

Velddrif, Escape From Cape Town

15 Kingfisher

"Velddrif is goed as basis om die hart van die Weskus te verken."

Yzerfontein, Escape From Cape Town

Log Home

"Die strand alleen is die moeite werd! Skoon en netjies en jy kan stap vir myle!"

Swellendam, Escape From Cape Town

Marula Lodge Guesthouse

"Small, but nice town to discover the wine district and beautiful nature, very safe."

Jacobs Bay, Escape From Cape Town

Abalone Guest House

"Jacobsbaai is simply beautiful."

Die Boord, Escape From Cape Town

Curious Giraffe

"Woonbuurt, naby aan (stapafstand van) supermark in sentrum met restaurant (bedags), wegneemete-restaurante, OTM's ens. "

Paternoster, Escape From Cape Town

Paternoster Place

"Pragtige dorpie met lieflike lang strand. Lekker keuse van restaurante."

Swellendam, Escape From Cape Town

Wildebraam Berry Estate

"Baie aangename plek om te besoek. Ons het die feëtjietuin besoek. Dit was 'n belewenis. Sal dit vir enigiemand aanbeveel om te besoek"

Jacobs Bay, Escape From Cape Town

Sandkorrel

"Simply love Jacobsbaai. Peaceful, tranquil and beautiful."

Port Owen, Escape From Cape Town

Riverhouse-Velddrif

"Baie lekker ontspanne dorpie."

Montagu, Escape From Cape Town

Anchorage Inn Guesthouse

"'n Rustige dorpie met heelwat besienswaardighede - en, natuurlik, die droëvrugte is ongeëwenaard."

Page
Page 524 - Showing 15691 to 15720

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers