Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15742 reviews.
Kleinbaai, Escape From Cape Town
White Shark Lodge"Kleinbaai is ideaal vir die ouer persoon wat nog wil gaan stap langs die see. Ver genoeg van die gejaagde lewe en naby genoeg genoeg aan alles wat jy nodig het."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster's De Oude Muragie"Mooiste mooi hart-se-punt dorpie!"
Agulhas, Escape From Cape Town
The Gift"Agulhas is good for the soul! It's quiet beauty and unhurried pace is what many people appreciate."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Middeldam Farm House"There are many lovely day-drives in this area and Bredarsdorp is centrally situated for exploration."
Hermanus, Escape From Cape Town
Pat's Place"Hermanus is pragtig en ons was baie gelukkig om elke keer as ons vir die see kyk 'n walvis te sien."
Paternoster, Escape From Cape Town
Milky Way"Paternoster is 'n baie oulike dorpie met baie vriendelike en behulpsame mense wat in die winkels en restaurante werk. Dit is effens sleg dat daar so baie bedelaars is."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paters Haven BnB & Self-Catering"Ongelooflike lekker plek met 'n wonderlike plat op die aarde atmosfeer!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Lewens-Essens B&B on C"Pragtige kusdorpie, baie naby aan Kaapstad. Vir 'n lekker rustige wegbreek van die stadsgejaag."
Hermanus, Escape From Cape Town
Fisherhaven Traveller's Lodge"Baie goed. Sal graag weer wil kom vakansie hou hier!"
Witsand, Escape From Cape Town
Whale Watchers Inn"Voldoende eetplekke is soms 'n uitdaging! Pragtige plek!"
Vermont, Escape From Cape Town
La Gratitude"Baie rustige, skoon vriendelike omgewing! Kindervriendelik!"