Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15946 reviews.
"Lieflike omgewing met baie plekke om te besoek geleë in 'n radius van 30-50 km. Rêrig 'n lieflike bestemming."
Paternoster, Escape From Cape Town
Strandlopertjie"Geniet alles! Gaan Tietiesbaai toe, eet by Voorstrand en Spoon Square ... alles ongelooflik! Besoek Darling en Riebeek-Kasteel. Paternoster bied sielsrus."
Paternoster, Escape From Cape Town
Strandlopertjie"Het Paternoster reeds as 'n heerlike toeristebestemming by vriende aanbeveel. "
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Citrus-Inn Unit 1"Die dorp self sorg ietwat vir 'n mate van aantreklikheid; ons het die tuine besoek langs die dam in die blommetyd; asook die ou kerke is iets om te sien as mens hou van geskiedenis."
Hemel-en-Aarde Valley, Escape From Cape Town
Hornbill House"Groot voordeel is die restaurant wat binne loopafstand was."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Swept Away Guesthouse"Mooi stil dorpie. Deel van die betowering is die stilte!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Lewens-Essens B&B on C"Die natuur is pragtig en die mense is baie vriendelik en hulpvaardig."
Robertson, Escape From Cape Town
Magic TiPi at Lancewood"Baie lekker dorp met heerlike eetplekke en alles wat mens sou benodig. Baie in omgewing om te sien en te besoek."
Velddrif, Escape From Cape Town
15 Kingfisher"Velddrif is goed as basis om die hart van die Weskus te verken."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Log Home"Die strand alleen is die moeite werd! Skoon en netjies en jy kan stap vir myle!"
Swellendam, Escape From Cape Town
Marula Lodge Guesthouse"Small, but nice town to discover the wine district and beautiful nature, very safe."
Die Boord, Escape From Cape Town
Curious Giraffe"Woonbuurt, naby aan (stapafstand van) supermark in sentrum met restaurant (bedags), wegneemete-restaurante, OTM's ens. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Place"Pragtige dorpie met lieflike lang strand. Lekker keuse van restaurante."
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
The Sandcastle Bed and Breakfast"Ek wil nou graag daar gaan bly."
Swellendam, Escape From Cape Town
Wildebraam Berry Estate"Baie aangename plek om te besoek. Ons het die feëtjietuin besoek. Dit was 'n belewenis. Sal dit vir enigiemand aanbeveel om te besoek"
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Sandkorrel"Simply love Jacobsbaai. Peaceful, tranquil and beautiful."
Montagu, Escape From Cape Town
Anchorage Inn Guesthouse"'n Rustige dorpie met heelwat besienswaardighede - en, natuurlik, die droëvrugte is ongeëwenaard."