Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28563 reviews.
Porterville, Escape From Cape Town
Die Dorpshuis"Porterville is a very small town with basic amenities. One night will be sufficient to explore this town."
Lamberts Bay, Escape From Cape Town
Aan't See House and Apartment"Lambertsbaai is nie vir besige bytjies nie, dit is waarheen jy gaan om te gaan rus, dalk bietjie te lees. Muisbosskerm is 'n groot trekpleister en ons het heerlik geëet en gekuier saam met die vriendelike mense daar. "
De Kelders, Escape From Cape Town
Sea Song"De Kelders het verskeie mooi plekke met goeie see-uitsig en 'n rustigheid wat moeilik geklop kan word."
Hemel-en-Aarde Valley, Escape From Cape Town
Tekili Farm"Beautiful part of South Africa, with amazing wine."
Hermanus, Escape From Cape Town
Flat On Old Main Road"Daar is ietsie van alles en ietsie vir almal."
Agulhas, Escape From Cape Town
Redsky Self-Catering"Fantastiese kusdorpie met lieflike restaurante en winkeltjies. Baie vriendelike mense en baie dog friendly omgewing. Sal beslis weer gaan kuier!"
Tulbagh, Escape From Cape Town
Lemberg Wine Estate"Mooi kleim, skoon dorp met vriendelike mense en lekker eet plekke! Ons het Tulbagh baie baie geniet!"
Tesselaarsdal, Escape From Cape Town
Otium Oasis"The Post Office was an amazing experience. Friendly people and value for your money. "
Still Bay West, Escape From Cape Town
Muir Holiday Flats"Ons het baie rond gery, want ons hou daarvan om na ander naby geleë plekke ook te gaan. Die dorp is pragtig en baie skoon. Het orals vriendelik diens ontvang. "
Villiersdorp, Escape From Cape Town
Underhill Farm"Although we did not go into the town, the drive there, through the apple/pear orchards made you feel that you are on holiday. "
Malmesbury, Escape From Cape Town
Rust en Vrede"Het dit as 'n netjiese en skoon bestemming ervaar."
Still Bay West, Escape From Cape Town
Lieflappie"Indien jy na rustigheid en egte Afrikaner gasvryheid soek maar nog steeds die nodige infrastruktuur benodig is Stilbaai die plek vir jou."
L'Agulhas, Escape From Cape Town
12 on Golf"Vriendelike inwoners, heerlike kos en 'n paar winkels met unieke voorraad. Pak jou drafskoene of fietse in. Pragtige kuslyn wat kan benut word vir stap, draf of fietsry."
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
Avemore Eikehof No 2"Baie om te doen en te besigtig, maar parkering is 'n groot probleem. Indien jy wel een kry, betaal jy R12 per uur met kaart, geen kontant word aanvaar nie."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Kate's Country Kitchen Accommodation"Skeepswrakmuseum is interessant. "
Hermanus, Escape From Cape Town
Mile's End"Bly 'n top vakansiebestemming. Veral die heerlike staproetes langs die see."
Robertson, Escape From Cape Town
12 On Oewer"We loved our stay in this charming little town & will be going back!"
L'Agulhas, Escape From Cape Town
The Salty Dog"Ons het ons hart aan L'Agulhas verloor en ons eie erf daar gekoop. Wat 'n bekoring."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Fynbos Holiday House"Kleinmond is ons gunsteling vakansie plekkie, love it."
Swellendam, Escape From Cape Town
LANTERN Self-Catering Cottages"As daar 'n TV is sal dit beter wees, maar verder is daar nie enige iets kort nie."
Langebaan, Escape From Cape Town
Bella Mia"Baie mooi Weskusdorpie. Almal is baie vriendelik. Baie eetplekke om van te kies."