Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15946 resensies.
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
C-Renity"Die Vermont/Onrus/ Hermanus-omgewing bly steeds 'n uitsonderlike vakansiebestemming. Bolandse vriendelikheid op sy beste."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanuspietersfontein Cottages"Stanford is 'n stil en rustige dorpie. Ek is van Stanford en bly l my lewe lank hier en die koms was great."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
The Old Village"Citrusdal self bied nie veel vir toeriste nie, maar daar is baie omliggende besienswaardighede, asook die pragtige Cederberge wat beslis besoek moet word."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Eleazer @ Lyons Street"Wish there were more pool facilities to cool off in the heat. Luckily our place had aircon, so it was a great substitute."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Karibu Self-catering Accommodation"Hermanus is 'n pragtige vakansiedorp!"
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Birdsong Barrydale"Het absoluut verlief geraak op die dorp en dit bied so baie!"
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
St Helena Bay Hotel"Die rustige atmosfeer was 'n welkome verandering, weg van die gewoel."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
True North"Wind is ongelooflik sterk, veral as jy van die Noordwes-provinsie af kom en nie gewoond is daaraan nie."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
CView"Ons familie woon al oor die 120 jaar in Hermanus en Kleinmond. My hart lê vir seker daar. Ons beplan ook om eendag daar af te tree. Hermanus is die paradys!"
Koringberg, Ontsnap Uit Kaapstad
The Old Barn"Dis 'n ongelooflike stil en mooi plek. En 1 uur se ry na Langebaan en die Kaap. Goeie ligging."
"Heerlike plek om vakansie te hou met baie aktiwiteite en besienswaardighede."
"'n Wonderlike dorpie, op tye voel dit of jy honderd jaar in die verlede is toe daar nog minder probleme in die wêreld was."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
The Cottage at Wild Almond"Die mooiste dorpie met die mooiste mense, geen load shedding nie."
Tesselaarsdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Klein Watervalplaas"Die dorpie bestaan uit 'n skool, munisipale kantoor, 'n drankwinkel en hoekwinkel vir ys en soortgelyke items. Geen besienswaardighede wat ons raakgeloop het nie."
"Heerlik gekuier by die Old Potter's en by die Saterdagmark! Beste quiches en heerlike koffie uit Soa se koffietrokkie!"
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beachway on Golden Mile"Baie rustig, veilig en die omgewing was pragtig! Ons sal St. Helenabaai definitief weer wil besoek."