Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16056 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Mythos"Lekker baie winkels om rond te snuffel. En daai pizza plek se pizza's en roomys cone, was uit die boeke."
"Bitter warm, so lugreëling in kamer was van onskatbare waarde. Ons besoek was alleenlik vir persoonlike vereistes."
Koringberg, Ontsnap Uit Kaapstad
La Belle Vie @ Village-Living"Such a nice place to relax. Definitely a place to book with either your spouse, another couple or the family."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
The Nook"Dis jammer dat betaling (toegang) vereis word indien van Club Mykonos se restaurante gebruik gemaak word."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paters Haven BnB & Self-Catering"Dit is 'n wonderlike plek. Ons gaan verseker weer, ons verkies net 'n see-uitsig."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
AfriCamps at Stanford Hills"Town with lots of surrounding beauty. Friendly people and close enough to the sea."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Crassula"The nature and scenery at Betty's Bay are amazing, and it's perfect for a chilled, relaxing weekend or an active hiking weekend if the weather is good. Unfortunately, there are only a few restaurants and they often close earlier than expected, but we were still happy with the food and service at Camelot. We would have also liked to see a local market perhaps, but the botanical garden was breathtaking, and the pottery studio was amazing too. Overall a beautiful, relaxing destination."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Just Rest"Very nice place, loved the early morning beach walk, felt very safe, the privacy that you have, and a very relaxed place, seeing the boats pulling early morning after their catch. Small town but very nice."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Lekke By Die See"Ons ken Dwarskersbos redelik goed omdat ons ook baie in die karavaanpark deur gebring het, was dit tentopslaan of bly in die rondawel of huisies. Dit is 'n heerlike rustige dorpie waar 'n mens kan sit en regtig ontspan en jouself vind met die rustigheid van die dorp en nie die gejaag van die stad nie. Almal op die dorp is regtig baie vriendelik en sal enige iemand aanraai indien jy nog nooit in dwarskwersbos vakansie gehou het nie, gaan gerus en ondervind die rustigeheid wat dit jou bied."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Paradise Beach Langebaan 5 Elara"Veilig en skoon. Een middag laat het ons 'n uitgespoelderob karkas op die strand gesien(by Paradise Beach se strand self) maar die volgende oggend was dit weer skoon, so daar word gewerk daaraan om dit oral netjies te hou. Ongelukkig minag baie honde-eienaars steeds bordjies wat vra dat honde te alle tye aan leibande moet wees en dat eienaars die honde se nommer 2 moet optel en dis aaklig as so iets in die stappaadjie lê. Ek hoop daar sal iets aan gedoen word aangesien my iemand se skaaphond (ten spyte daarvan dat die eienaars hom bly roep het en hy nie geluister het) my man bestorm en heel aggressief gelyk het. Mens is nie lus vir konfrontasies met eienaars en ek hoop die tipe van ding kan opgevolg word sodat almal te alle tye gelukkig is."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Mabet and Gabriella Guest Rooms"Baie beïndruk met die dorpie! My man wil eiendom daar koop. Ek is 'n Kaap-liefhebber. Die Here se Skepping asemrowend!"
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Club Mykonos Resort Langebaan"Langebaan is an awesome place to visit. I won't mind going there over an over again."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Ouma and Oupa's Self-catering Units"A lovely little town with friendly people, a must-go destination if you have not been there as yet."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach House Britannia Bay"Be aware of loadshedding, the local shops have everything you could need, a peaceful town with friendly people."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Bernards Breeze"Die strand en dorpie is mooi skoon en baie ingestel op natuurbewaring. Daar is 'n klein winkelsentrum waar die basiese aankope gedoen kan word. Ons het egter ons inkopies vroeër gedoen."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Rosehaven Cottage"Ongelooflike mooi dorp met die lekkerste restaurantjies en lekker mense."