Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
Paternoster, Escape From Cape Town
Sea Castle 1"Is 'n pragtige toerismeplek baie rustig, geniet dit altyd hier."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
The Tiki Hut"If you are looking for tranquility, this is the place to be."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
On the Beach"As my kop en hart met mekaar worstel, sal dit beslis 'n opsie wees om te gaan vrede vind."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Iza in Kleinmond"It's an amazing place. Loved the views and also the people are quite friendly."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Weskushuis"Die kafee op Jacobsbaai is vol "gestock" en al die belangrikste benodigdhede is daar."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing"Pragtige dorpie - 'n besonderse plek met vriendelike mense."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aanhuizen Guest House"Dis die moeite werd om vakansie in die dorp te gaan hou. Die restaurante is ook baie bekostigbaar."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Noetzie"Dwarskersbos has the most beautiful beaches and the friendliest people. Arrive a stranger and leave with new friends."
Saldanha, Escape From Cape Town
Blue Bay Lodge & Resort"Pragtige plekkie, vriendelike mense en netjies."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Beach House Britannia Bay"Ons het meestal by die huis gekuier en op die strand tyd spandeer. Ek't nie gevind dat daar lekker restaurantjies en winkeltjies is soos in van die ander klein Weskusdorpies nie."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Kalahari & Namib Cottages"Rustige plek. Heerlik vir jonk en oud."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Strandloper @ Moeriesbaai"Baie vriendelike inwoners wat sommer met ons kom praat het in Bean en Leaf. Het ook oralste veilig gevoel."
Hermanus, Escape From Cape Town
Perla"Fantasties - my week was te kort, het nie alles gesien nie. Sal definitief weer Hermanus toe moet gaan."
Hermanus, Escape From Cape Town
Misty Waves Boutique Hotel"Hermanus is 'n puik toerismebestemming!"
Robertson, Escape From Cape Town
Stay @ Adderley 9A"Ek sal sê dat ons meer ons local besighede moet ondersteun."
Velddrif, Escape From Cape Town
Die Wilde Gans"Baie mooi, lekker kuier en 'n rustige vakansie-opsie vir 'n naweekwegbreek."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Raaswater"Lekker plek, maar restaurante is onnodiglik en buitensporig duur, veral Lulas."