Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16056 resensies.
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Stay @ Adderley 9A"Ek sal sê dat ons meer ons local besighede moet ondersteun."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Wilde Gans"Baie mooi, lekker kuier en 'n rustige vakansie-opsie vir 'n naweekwegbreek."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Raaswater"Lekker plek, maar restaurante is onnodiglik en buitensporig duur, veral Lulas."
"Interessant. Alhoewel dit die gevoel gee van oud, is dit tog modern. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Die diens wat ons by Spar ontvang het is puik."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Breakaway Apartment and Overnight Room"Baie rustige plek, en net reg vir seeliefhebbers."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Me Gustas Tu"Fantastic holiday place. Would recommend it for holidaymakers."
"Love die dorp - sal beslis weer wil teruggaan. Een dag is hopeloos te min tyd."
"Dit was pragtig en alles in die omgewing is so mooi netjies en skoon. Geen slaggate en bossies wat aan die kant van die straat groei nie. Dit was heel lekker om weer die ou SA te sien."
Hopefield, Ontsnap Uit Kaapstad
Commercial Hotel"Lots of interesting things to see and do for a small town. The Saturday morning market is a must and so is Simply Bee. There is also a butchery we never miss, stocking up on delicious sausage and other meat products. A huge nursery just outside Hopefield is worth a visit too. Paternoster and Langebaan are not far away if one wants to lunch or dine further afield."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Orchard Cottage"Nice little place, very quirky with some nice destinations such as Eseltjiesrus, Lords,Tanagra etc. Was very hot with not a pool in sight."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Rhus Cottage"Wonderful little town. Rich in history and heritage. Friendly people. Lots of lovely places to eat."
"Paarl is wonderlik! Daar is soveel te doen. 'n Groot verskeidenheid van aantreklikhede vir elkeen se smaak. Per aanbeveling - Laborie wynplaas en restaurant, Paarl natuurreservaat en wandelroete."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Tuis Huis Selfsorg Akkommodasie"Nice and quiet area, small and easy to navigate around. Taxis also come in handy at times in the absence of Uber or Bolt services."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
77 On Church"Strate en sommige besighede in die sentrale besigheidsarea vertoon nie skoon, netjies of aantreklik nie."
"Die omgewing is pragtig, maar behalwe vir die historiese straat in die dorp, was dit regtig 'n groot teleurstelling. Die dorp se standaarde en algemene toestand is kommerwekkend. Dit is duidelik dat die stadsraad nie in beheer is nie en basiese dienste is van baie lae standaard."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Eenuurkop Guest Farm"Skoon, netjiese dorp en sal vir seker weer 'n draai maak in die toekoms."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Different environment. Would love to repeat one day."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
111 Memories"Quiet seaside town in the not quite high season, lovely walks and whales, of course!"
"'n Baie rustige plattelandse dorp met 'n eie, unieke geskiedenis en vriendike, gasvrye mense."
Heidelberg, Ontsnap Uit Kaapstad
The Heidelberger Self-catering Guest Suite"Baie skoon en netjies. Gerieflik geleë en Mark was baie behulpsaam en vriendelik."