Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15622 reviews.
St Helena Bay, Escape From Cape Town
The Nels - Cabins with a View"Rustige Weskusdorpie, lekker vir wegbreek van die besige stadslewe."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Sandpiper Shores - De Kelders Getaway"We used to visit Gansbaai a lot in my youth. Absolutely love it."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Listening Wind Self-catering"It was my 1st time and never knew it's such a beautiful quiet place but definitely going back for all my holidays and family gatherings my friends can't stop talking about Betty's Bay and the accommodation where we were situated at thanks once again and oh ja the welcoming of the agent Chrissi that was awesome thanks so much for making my weekend special with my friends."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Wildeberg Elephants Trail Cottage"Franschhoek is beslis nie net vir buitelanders nie. Daar is verskeie aktiwiteite en restaurante wat steeds bekostigbaar is vir Suid-Afrikaners. Smitten is 'n lieflike restaurant met die gaafste eienaars en die Saterdagmarkie is 'n lekker plek om te gaan rondsnuffel. Oktober is die beste tyd om te besoek aangesien dit net kleurvolle blomme en mooi tuine is waar jy kyk."
Greyton, Escape From Cape Town
Hemelsbreed Farm"Such a quaint, beautiful town! Had a wonderful meal at Rupert's Bistro."
Velddrif, Escape From Cape Town
Skoenlapper Holiday House"Velddrif is a place of wonderful views, spending time with your family and friends."
Robertson, Escape From Cape Town
The Annex"Die dorp self het ons nie beïndruk nie, maar die omgewing met sy wynplase is pragtig en 'n besoek werd."
Paternoster, Escape From Cape Town
La Baleine Beach House Collection"Grown substantially. Thankfully they are trying to control the building work to try and retain some of the original character - good luck on this one as the immigrants from the hinterland wouldn't worry!"
Gansbaai, Escape From Cape Town
Ouma se C Huisie"Vreeslik mooi, walvisse is 'n groot hoogtepunt. Pikkewyne by die sentrum is oulik. Mooiste uitsigte. Mense baie behulpsaam. Daar kort definitief 'n Pick 'n Pay op die dorp. Dankie vir die gasvryheid."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Villa Tarentaal"Tulbach is een van die mooiste dorpe in SA tussen die asemrowende berge, en jy sien die harde werk wat die boere en hul werkers op die plase verrig, deur net na die skoonheid van die landerye en groen aarde met sy rykheid vir die mensdom bied, dankie daarvoor. Die museums met al hulle geskiedenis die restaurante en die vriendelike inwoners en werkers. Voortreflike toerisme-aantreklikheid, sowaar"
Velddrif, Escape From Cape Town
River & Sea"Rustig en veilig jy kan rondloop en die wereld verken. Visvang, goeie restaurante, kafees en ons het heerlike weer gehad."
Worcester, Escape From Cape Town
Eagle's Crest"As I live in Swellendam, Worcester is a place I normally drive through on my way to Cape Town so I am not familiar with it as a tourist destination."
Montagu, Escape From Cape Town
MonTQ Guest House"Montagu is 'n ware juweel, ons was heerlik verras deur die verskeidenheid goeie gehalte restaurante in die dorp. Dit was veilig om saans te stap na ons bestemming."
Paternoster, Escape From Cape Town
Lekkerlag"It was a bucket list item to stay over in Paternoster, however, was disappointed that the crayfish were not available except for the street vendors but this was my decision. I was happy with my stay."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Kara Mia"This was our third visit to Betty's Bay but our first at Kara Mia."
Arniston, Escape From Cape Town
Arniston Cottage"Dit is inderdaad 'n onderbenutte juweel - veral as jy net wil gaan stil word, skets en verf en kreatief wil wees."
Worcester, Escape From Cape Town
Eleazer @ Lyons Street"Pragtige omgewing met 'n mooi uitsig op die berge."
Robertson, Escape From Cape Town
Arnheim Guest Cottage"Lots to explore, safe to run and walk. Streets are clean and no traffic. Just fabulous."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Vindoux Guest Farm & Spa"Die pragtigste dorp met die mooiste toeriste aantrekkings."
Robertson, Escape From Cape Town
DuVon Farmhouse"Red chair was great for breakfast. Robertson is perfect to get supplies from Graham Beck and other wineries - Excelsior, Arabella and Van Louveren."
Hermanus, Escape From Cape Town
7 Marine Court - HC14"Pragtige plek. Dit is egter baie ingestel op buitelandse toeriste en is dus 'n duur dorp. Ons geld het nie dieselfde waarde nie, wat dit vir Suid-Afrikaners nogal moeilik maak om winkels te ondersteun soos hulle graag sou wou. Verskeie mense het aanmerkings gemaak daaroor, en dit is 'n jammerte."
Agulhas, Escape From Cape Town
Seagulls Seasong"Ontspanne omgewing en veilig. Baie lekker gerus en rondgery."