Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16056 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Lekkerlag"It was a bucket list item to stay over in Paternoster, however, was disappointed that the crayfish were not available except for the street vendors but this was my decision. I was happy with my stay."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Kara Mia"This was our third visit to Betty's Bay but our first at Kara Mia."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Arniston Cottage"Dit is inderdaad 'n onderbenutte juweel - veral as jy net wil gaan stil word, skets en verf en kreatief wil wees."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Eleazer @ Lyons Street"Pragtige omgewing met 'n mooi uitsig op die berge."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Arnheim Guest Cottage"Lots to explore, safe to run and walk. Streets are clean and no traffic. Just fabulous."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
DuVon Farmhouse"Red chair was great for breakfast. Robertson is perfect to get supplies from Graham Beck and other wineries - Excelsior, Arabella and Van Louveren."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
7 Marine Court - HC14"Pragtige plek. Dit is egter baie ingestel op buitelandse toeriste en is dus 'n duur dorp. Ons geld het nie dieselfde waarde nie, wat dit vir Suid-Afrikaners nogal moeilik maak om winkels te ondersteun soos hulle graag sou wou. Verskeie mense het aanmerkings gemaak daaroor, en dit is 'n jammerte."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Carneddie Cottages"My hele familie van daar. Kom al 58 jaar gereeld daar. Dis my hartsplek."
Heidelberg, Ontsnap Uit Kaapstad
Wilgenhof Kothuis"Die dorp is verbasend skoon en dit lyk of mense mekaar respekteer. Die pragtige ou historiese geboue maak 'n besoek die moeite werd."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach House Britannia Bay"Die plek het baie uitgebrei en dit is lekker om te sien hoe hy meer uitbrei."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Lekkerus @ 144"Stil rustige dorpie, baie skoon die see is loopafstand, die parkie by die see is baie ideaal vir die hele familie."
Suurbraak, Ontsnap Uit Kaapstad
Believers Destiny Getaway"Die dorpie is so skoon en die mense so gasvry en vriendelik."
Koringberg, Ontsnap Uit Kaapstad
La Belle Vie @ Village-Living"Koringberg is 'n moet as jy lekker rustig wil kuier en wegbreek van die stad."