Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4282 resensies.
Zimbali Estate, Ontsnap Uit Durban
13 Yellow Wood"Hope swembaddens, wonderlike speelplek vir kinders genoeg in die resort om te doen!"
Thompsonsbaai, Ontsnap Uit Durban
Long Island 56"Mooi strand maar vir swem in die branders eerder Ballito hoofstrand wat ook naby is."
Shaka's Rock, Ontsnap Uit Durban
Ocean Gorge Seafront Getaways"Vir my as rolstoelgebruiker is die sypadjies nie baie rolstoelvriendelik nie, dit is soms te smal en het hoë kante af, dit is moelik om by die houtpaadjies te kom vanaf die woonstel tot daar. Die strand met sy houtpaadjies is baie lekker om te gebruik en baie rolstoelvriendelik."
"Ramsgate is 'n rusplek, moenie daarheen gaan as jy vermaak wil word deur malls en luukse resturuante nie, perfek vir wegbreek van alledaagse lewe."
Botha's Hill, Ontsnap Uit Durban
Anvil Stud Cottages"Never realized how beautiful this place is. I would love to bring my kids next time. "
"Perfek vir die stiller maande, ek dink in seisoentyd kan die nouer strate dalk 'n probleem wees."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Gerda's Place"Water is 'n probleem veral by Cape Vidal wat baie mense trek en skoonheid binne veral badkamers waarvoor betaal 'n mens dan ingaan-geld. Die res baie lekker."
"Umdloti se omgewing is skoon en die strand is veilig. Die strand is ideaal vir gesinne. Geriewe soos supermarkte en restaurante is binne loopafstand. Ander strande met groter winkelsentrums en vermaak is ook maklik bereikbaar. Umdloti is perfek vir 'n luilekker seevakansie. Daar is net genoeg vakansiegangers sonder die oorvol gejaagdheid. "
Shaka's Rock, Ontsnap Uit Durban
Ocean Gorge Seafront Getaways"Shaka's Rock is 'n baie mooi area en baie sentraal geleë. "
"'n Wonderlike kulturele ervaring om meer te leer van die Zulu-kultuur. Fort Nonqwai was 'n hoogtepunt met 'n pragtige kunsmuseum asook die Dlinza-woud se Aerial Boardwalk."
Oslo Beach, Ontsnap Uit Durban
My Den Bed and Breakfast (Pty) Ltd"Baie rustig met groot verskeidenheid eetplekke nie, beveel beslis "Fish on the river" aan."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Little Eden St Lucia"There are lots of things to do in St Lucia. A great learning experience as well."
"Baie rustige area met alles en nog meer wat jy nodig het. Sentraal geleë vir alle besienswaardighede."
Willard's Beach, Ontsnap Uit Durban
Sands Beach Breaks Ballito"Baie rotsagtig. Nie goeie swemstrand nie."
Botha's Hill, Ontsnap Uit Durban
Anvil Stud Cottages"Nothing to do in the immediate vicinity for smaller children. Have to travel to do things with them."
Hibberdene, Ontsnap Uit Durban
Khaya La Manzi Guest Lodge"Pragtig en sentraal tussen Durban en Port Shepstone."
"Groot verskeidenheid restaurante, was buite-seisoen wat dit lekker gemaak het dat dit nie 'n sirkus was nie. Sal verseker weer in Ballito gaan vakansie hou."