Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4121 reviews.
Shaka's Rock, Escape From Durban
Ocean Gorge Seafront Getaways"Wonderlik vir families met jong kinders. Die getypoele is 'n fees. "
"Baie goed geleë en pragtige strande met veilige swemplek. Baie oulike restaurante in die dorp."
Manaba Beach, Escape From Durban
Beau Vista no 4"Manaba is 'n heerlike plek om vakansie te hou en het baie lekker swemstrand."
Scottsville, Escape From Durban
Thembelihle Guest House"Gastehuis het uitstekende ligging en ons sal weer daarvan gebruik maak omdat dit so naby die snelweg, naby Hayfields Mall en ons ander besoekpunte was. Die rustigheid van die nabygeleë Scottsville Race Course en natuur was ook aangenaam. Eetplekke is taamlik naby en toeganklik."
Oslo Beach, Escape From Durban
Dracaena Gardens"Dis 'n klein, intieme strandjie - dit was regtig heerlik om te kon voel jy's op 'n eiland, weg van almal en geen geraas! Dit was lekker om die hele strand vir onsself te kon hê! Daar is nie baie sulke plekkies oor nie, so dit was 'n bonus!"
Shaka's Rock, Escape From Durban
Ocean Gorge Seafront Getaways"Shaka's Rock is great if you have small children as the rock pools are lovely. But it's not great if you'd like to actually swim in the sea."
"Margate het redelik baie agteruit gegaan die laaste paar jaar. Wat dit wel (volgens my) red is die beter, stiller en skoner strande rondom, soos Ramsgate en Marina Beach."